die Geelhoedjie

die Geelhoedjie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from die Geelhoedjie, Food Truck, Protea Weg Brackenfell, Brackenfell.
(2)

Die Geelhoedjie bring iets anders en Ε„ unieke smaak na die publiek,met ons eie tuisgemaakte s***e vir ons Smash Burgers en Chips,asook tuisgemaakte Bacon Jam en Biltong Pickled Onions.Ons doel is om jou smaakknoppies te bederf en terug te kom vir nog

14/04/2026

πŸ”πŸŸ πŸ”πŸŸ
die Geelhoedjie is terug mΓ΄re in Protea Weg Brackenfell by Die Gemeente met Oop Deure πŸ“Œ
Ons en Chips plus Chipsous vir SLEGS Γ± R110 πŸ₯³
⏰️11H00-18H30 ⏰️
πŸ’³πŸ’Έ Kaart en kontant fasiliteit beskikbaar πŸ’³πŸ’Έ
Vir bestellings whatsapp gerus na 0746207418 πŸ“²
Sien julle mΓ΄re πŸ™πŸ’›

die Geelhoedjie  staan Vrydag en Saterdag by HoΓ«rskool Bellville met hul GROOT Sport dae daar πŸ”πŸŸVrydag 12H00 - 18H00 Sat...
09/04/2026

die Geelhoedjie staan Vrydag en Saterdag by HoΓ«rskool Bellville met hul GROOT Sport dae daar πŸ”πŸŸ
Vrydag 12H00 - 18H00
Saterdag 07H30 - 17H00
So as jy in die omtrek of deel van die 2 dae daar is kom ondersteun ons daar πŸ™πŸ’›
1986-2026

Daaaaankie vir almal se gebede dit gaan BAIE goed met my Ma πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™ Sys op die oomblik in ICU maar Dr is baie te vrede met ...
09/04/2026

Daaaaankie vir almal se gebede dit gaan BAIE goed met my Ma πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™ Sys op die oomblik in ICU maar Dr is baie te vrede met als πŸ™πŸ™ In plein Afrikaans , Γ± gedeelte van haar dikderm is verwyder waarna die dikderm weer geheg is , was Γ± groot en lang operasie , maar vir haar 1ste operasie lyk sy vir my so goed πŸ™πŸ’›
Weereens dankie vir almal se omgee πŸ€—πŸ€—πŸ€—

Welkom aan die Geelhoedjie se nuutste volgers πŸ™πŸ’› Opgewonde om julle aan boord te hΓͺ πŸ₯³πŸ”πŸŸJeanie Pretorius, Jumien Grundlin...
09/04/2026

Welkom aan die Geelhoedjie se nuutste volgers πŸ™πŸ’› Opgewonde om julle aan boord te hΓͺ πŸ₯³πŸ”πŸŸJeanie Pretorius, Jumien Grundlingh Abrahams, Steven Meyer, Ruvina Bellairs, Mariska Groenewald, CL Glot Clase, Elize Bester, Elizma Paula Conradie, Aliceson Van Wyk, Louise Van Rensburg Giliomee, Marinda Vorster Marais, Sharon van Wyk, Sonja Blume, Santa Smit, Ella Combrink, Hannie Wolmarans, Adelle du Plessis, Rianelle Meintjes, Chanel Oosthuizen, Karen Venter, Zencke Coetzee, Francelle Botes, Esther Basson Basson, Elizabeth Brundyn, Anmarie De Wet Lourens, Hannie Wentzel, Daleen Mc Mullin, Antoinette Lourens, Lize-Mari Montgomery, Marna Otto, Monia Coetzee, Jolene De Waal, Anna-Marie Olivier, Ida Erasmus, Lelani Herbst Kroese, Tiana Roux, Alisa Postma Smidt, Lee Sahar, Pauline Van Der Watt, Chantal Frieslaar, Natasha Koch, Maureen Van Der Horst, Eduard Visser, Suzette Suzie Wandrag, Marius Van Rooyen, Mientjie Pienaar Prozesky, Adel Smit

08/04/2026

‼️ Neem Kennis ‼️
die Geelhoedjie staan NIE die week in Protea Weg Brackenfell NIE πŸ₯Ή
My Ma gaan in vir Γ± GROOT operasie mΓ΄re haar 1ste operasie in 80 jaar πŸ˜“ hou ASB ons almal in jul gebede πŸ™ ons glo en vertrou dat die operasie en haar herstel goed sal verloop , sy gaan vir 5 dae in ICU wees en Γ± verdere 5 dae in algemene saal πŸ™
πŸ’› Ons staan wel Vrydag en Saterdag by HoΓ«rskool Bellville met hul GROOT Sport dae daar πŸ”πŸŸ
Vrydag 12H00 - 18H00
Saterdag 07H30 - 17H00
So as jy in die omtrek of deel van die 2 dae daar is kom ondersteun ons daar πŸ™πŸ’›
Lekker week verder vir almal πŸ€—

die Geelhoedjie sien julle 18 April by Friends of Bracken Nature Reserve 20 jaar vieringe πŸ₯³πŸšΆβ€β™‚οΈπŸšΆβ€β™€οΈπŸ”πŸŸ
08/04/2026

die Geelhoedjie sien julle 18 April by Friends of Bracken Nature Reserve 20 jaar vieringe πŸ₯³πŸšΆβ€β™‚οΈπŸšΆβ€β™€οΈπŸ”πŸŸ

The Friends of Bracken is celebrating 20 years of service at Bracken Nature Reserve with a big event on 18 April 2026.

There will be a variety of stalls and activities like a fun run, a walk, a talk and rock painting.

Enter for fun run on Quicket now by following link below or scan QR code on the poster to enter on Entry Ninja.

https://www.quicket.co.za/events/362652-20-years-celebration-of-bracken-friends/

Anyone is welcome to join the festivities!

04/04/2026

Mnr & Mev Carstens πŸ€΅πŸ‘°β€β™‚οΈ
die Geelhoedjie het sopas die gaste bedien met ons Charcuterie Cups hier by Murasie Wedding Venue πŸ₯‚πŸΎ
Vanaand voer ons hulle weer met ons & 🍟
Hennie&Rashelle πŸ’

01/04/2026

πŸ”πŸŸ πŸ”πŸŸ
Ons met Chips en Chipsous SLEGS R110
‼️Ons staan die week NET vandag Woensdag 1 April 2026 in Protea Weg Brackenfell by Die Gemeente met Oop Deure πŸ“Œ
⏰️11H00-18H30 ⏰️
Kaart en kontant fasiliteit beskikbaar πŸ’³πŸ’Έ
Volledige menu in "comment "
πŸ‘‡πŸ‘‡

28/03/2026

Aaaaah kan nie glo dis al 2 jaar terug Jay du Plessis πŸ˜πŸ’›

28/03/2026

Die "racing" begin 14H00 tot laat vanaand hier by Zone7 en die Geelhoedjie is reg met ons en 🍟
Zone 7 Dirt Go-Karting Club 🏁

Address

Protea Weg Brackenfell
Brackenfell

Telephone

+27746207418

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when die Geelhoedjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to die Geelhoedjie:

Share

Category