ATKV-Buffelspoort

ATKV-Buffelspoort Minder as ’n uur van beide Pretoria en Johannesburg, net ’n klipgooi van die wêreldbekende Sun City, lê ATKV-Buffelspoort-vakansieoord.
(4054)

Met ’n verskeidenheid selfsorgakkommodasie, ontspanningsgeriewe en aktiwiteite, ’n restaurant, kitskosfasiliteite en goed-toegeruste winkel is ATKV-Buffelspoort die ideale basis vanwaar jy die magdom toeriste-aantreklikhede in die omgewing kan verken. Ons kampeergeriewe is veral gewild. Benewens ons vierbed-tenthuise het ons ’n magdom kampeerstaanplekke onder skaduryke bome of gepavleide staanplek

ke met skadunette, kragpunte en braai-area. Uitstekende opwas- en ablusiefasiliteite. Perfek vir aksie en avontuur, of net luilekker rus en vrede … die volmaakte gesinsvakansie! Boonop bied die omgewing se rustigheid die perfekte atmosfeer vir positiewe en verbeeldingryke besigheidsbeplanning. ATKV-Buffelspoort – ons oase in die Magaliesberge.

09/06/2026

Is julle gereed vir die komende Junie skoolvakansie? Het jy al bespreek? Onthou dis teen BUITE SEISOEN TARIEWE!

Hier volg komende naweek saam met Pieter Koen se program:
08/06/2026

Hier volg komende naweek saam met Pieter Koen se program:

🎤✨ Andante Plus50 Talentkompetisie ✨🎭Die Andante Plus50-talentkompetisie nooi jou uit om jou talent te kom deel!Of jy si...
08/06/2026

🎤✨ Andante Plus50 Talentkompetisie ✨🎭

Die Andante Plus50-talentkompetisie nooi jou uit om jou talent te kom deel!

Of jy sing 🎶, speel 🎹, vertel 📖, dramatiseer 🎭 of skep 🎨—hier is jou kans om te skitter op die verhoog.

Jou talent verdien ’n verhoog. Kom wys wat jy kan doen! 🌟

📩 Vir inskrywings en navrae: [email protected]
📞 082 788 2736

🌟 VADERDAG @ ATKV BUFFELSPOORT 🌟📅 21 Junie 2026⏰ 12:30 – 14:30 (Buffet)Kom vier Vaderdag saam met ons en bederf Pa met ’...
08/06/2026

🌟 VADERDAG @ ATKV BUFFELSPOORT 🌟
📅 21 Junie 2026
⏰ 12:30 – 14:30 (Buffet)

Kom vier Vaderdag saam met ons en bederf Pa met ’n heerlike buffet-ervaring in die hart van Buffelspoort!

💰 Prys per persoon:
• R280 per volwassene (12+)
• R140 per kind (6–11 jaar)
• R60 per kind (2–5 jaar)

🎉 BONUS: Jou bespreking gee GRATIS toegang tot die oord van 10:00 – 17:00!

⚠️ Neem asseblief kennis:
Bespreking is slegs bevestig sodra betaling ontvang is.

📞 Besprekings: 014 572 1000

👨‍👧‍👦 Father’s Day @ ATKV Buffelspoort 🌿Celebrate Dad with a delicious buffet and a full day of family fun in the beauti...
08/06/2026

👨‍👧‍👦 Father’s Day @ ATKV Buffelspoort 🌿

Celebrate Dad with a delicious buffet and a full day of family fun in the beautiful Magaliesberg! 💚

📅 21 June 2026
🕧 12:30 – 14:30 (Buffet Lunch)

🍽️ Prices:
💙 R280 per adult (12+)
💛 R140 per child (6–11 years)
💚 R60 per child (2–5 years)

🎉 Your booking includes FREE access to the resort from 10:00 – 17:00 — enjoy swimming, relaxing, and quality family time!

⚠️ Please note: bookings are only confirmed once payment has been received.

📞 Bookings: 014 572 1000

Maak seker jy bespreek vir die eerskomende naweek – daar is nog plek beskikbaar. Hierdie is ’n naweek wat jy nie mag mis...
08/06/2026

Maak seker jy bespreek vir die eerskomende naweek – daar is nog plek beskikbaar. Hierdie is ’n naweek wat jy nie mag misloop nie!

05/06/2026

Het julle al bespreek vir die komende Junie vakansie? Onthou dit is teen BUITE SEISOEN TARIEWE!

05/06/2026

Dis wat hierdie wintervakansie op julle wag met ons spesiale Winterwarm-aanbod – ons alles-in-een promosie! 🔥❄️ Kom ontspan, geniet en skep onvergeetlike herinneringe saam met familie en vriende.

Het jy al bespreek vir die komende Junie/Julie vakansie? Hier is ń voorsmaak van kunstenaars wat jy tydens die vakansie ...
04/06/2026

Het jy al bespreek vir die komende Junie/Julie vakansie? Hier is ń voorsmaak van kunstenaars wat jy tydens die vakansie kan sien...

Address

R104 Provincial Road
Brits
0284

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV-Buffelspoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share