Voluit VROU

Call

Voluit VROU Spesiaal saamgestelde begeleide kreatiewe werkswinkels in 'n intieme atmosfeer.
Dis nie net 'n handwerkklas nie, dis 'n afspraak!

Dis lag, leer, skep, ontspan en asemhaal.
Kom bederf jouself, jou ma, jou sussie, jou dogter of jou vriendin.

19/10/2026

Don’t miss out on this workshop! A little me-time, room to breathe, and time to create something beautiful and useful for yourself or as a gift. Contact Carla +27 (72) 345-9549

13/10/2026
14/05/2026

Saterdag 30 Mei 09h30-12h30

14/05/2026

Twee besonderse vroue. Een kreatiewe, inspirerende ervaring.

Saterdag 30 Mei 09h30-12h30

08/05/2026

HIERDIE IS NIE NET 'N
HANDWERKKLAS NIE
Dis 'n afspraak! Kom lag, leer, skep en ontspan.
Dis ma's, dogters, susters en vriendinne wat weer asemhaal.

Kontak ons
Carla 072 345-9549
René 082 440 5411

18 April 2026 om 10:00Regestrasie sluit 15 April 2026Ontmoet vir Debbie van Deborah Handmade Ceramics wat ons met haar g...
13/04/2026

18 April 2026 om 10:00
Regestrasie sluit 15 April 2026
Ontmoet vir Debbie van Deborah Handmade Ceramics wat ons met haar gawe asook ’n weerspieëling van skeppende genade kom dien.
Die Pottebakker se tafel – ’n plek van ontmoeting, waar harte stil word en
gemeenskap vloei.

“Een ding het ek van die Here begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die Here, om die lieflikheid van die Here te aanskou en te ondersoek in sy tempel.”
‭‭PSALMS‬ ‭27‬:‭4‬ ‭AFR53‬‬

Daar is beperkte spasie oor kontak ons gerus
Carla +27 (72) 345-9549
René +27 (82) 440-5411

Address

12 Imperial Terraces, Carl Cronje Drive, Tyger Waterfront
Cape Town
7530

Telephone

+27723459549

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Voluit VROU posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category