Call Website Contact the business

AFGRI AFGRI celebrates a century in
Agribusiness partnerships.

AFGRI is a leading agricultural services and processing company with a core focus on grain commodities. We provide services across the entire grain production and storage cycle, offering financial support and solutions as well as inputs and hi-tech equipment through the John Deere brand supported by a large retail footprint.

We are further involved in the manufacture of animal feeds, the processing of yellow maize and wheat and the extraction of oil and other raw materials into edible oils, fats and proteins for human consumption (food processing and fast food industries).

16/11/2026

Wat ’n mooi uitsig vanuit hierdie kajuit! 😍🚜
Dis nie aldag dat jy drie trekkers gelyk in die land sien plant nie.

So word die meeste uit die plant venster gemaak, met elke trekker op sy plek en elke ry wat tel.

Ervaar die .

Ons groet ‘n ware legende. Werner, jy was soveel meer as net ’n werkskollega. Jy was ’n hartsmens, iemand met ’n besonde...
16/11/2026

Ons groet ‘n ware legende.

Werner, jy was soveel meer as net ’n werkskollega. Jy was ’n hartsmens, iemand met ’n besondere plek in die harte van dié wat die voorreg gehad het om jou te ken en saam met jou te werk.

Al was jy deel van Brand Republic, was jy ook deel van ons AFGRI-familie. Die bande wat ons oor jare gebou het, strek soveel verder as werk en besigheid. Dit is gebou op vriendskap, opregtheid, gedeelde herinneringe en ’n besondere menslikheid.

Vandag kyk ons na die son met sy pragtige kring daaromheen, en ons kan nie anders as om aan jou te dink nie. Jy het altyd die mooi in die lewe raakgesien en dit vir ander gegun. Jy het die vermoë gehad om lig, warmte en vreugde te bring en ons te herinner dat die son vir almal skyn.

Jou omgee-hart, jou grappies, jou passie en jou besondere menswees sal ons altyd bybly. Die leemte wat jy laat, is groot en jou afwesigheid sal diep gevoel word.

Namens AFGRI wil ons ons innigste simpatie betuig aan jou familie en geliefdes, die hele span van Brand Republic en Landbouweekliks, asook al jou kollegas, vriende en almal wat die voorreg gehad het om deel van jou lewe te wees.

Mag julle in hierdie ongelooflik moeilike tyd vertroosting vind in die mooi herinneringe en die wete dat Werner ’n blywende merk op soveel mense se lewens gelaat het.

Sommige mense se lig verdwyn nooit nie. Dit bly voortleef in die harte van dié wat hulle agterlaat.

Rus sag, Werner. Jy sal onthou word. 💙

16/11/2026

‘n Liefde vir besonderse genetika is Gawie Naudé se dryfveer om sy Eduan Braunvieh-stoetery, digby Rhodes in die Oos-Kaap jaarliks te verbeter. Sy kommersiële Merino-kudde word net so fyn bestuur, en dan is daar óók nog die Miniatuurperd-stoetery om op trots te wees.

Kom vat die pad saam met AFGRI en Landbouweekliks.



Maak jou bemarkingsplan deel van jou seisoenbeplanning. Gesels met jou AFGRI-graanbemarker oor ’n benadering wat by jou ...
13/11/2026

Maak jou bemarkingsplan deel van jou seisoenbeplanning.
Gesels met jou AFGRI-graanbemarker oor ’n benadering wat by jou boerdery en doelwitte pas.

Skakel jou graanbemarker vandag nog!

Weens ’n Microsoft-diensonderbreking kan AFGRI tans vertragings by sommige dienste en kommunikasiekanale ervaar. Ons spa...
13/11/2026

Weens ’n Microsoft-diensonderbreking kan AFGRI tans vertragings by sommige dienste en kommunikasiekanale ervaar. Ons spanne werk hard om die impak op u bedrywighede te beperk.

_________________________

Due to a Microsoft service disruption, some AFGRI services and communication channels may be delayed. Our teams are working hard to minimise the impact on your operations.

11/11/2026

Wie sê die werk eindig wanneer die son sak? 👀

Met die John Deere 8245R met die DB44-planter kan die werk voortgaan tot na skemertyd.

Met 24 rye en ’n ryspasiëring van 22 duim (55,9 cm) sal jy beslis nie die plantvenster mis nie!

Beleef die .

Get your garden in shape with these online specials:Shop online at https://online.afgri.co.zaPromotion valid 4 November–...
10/11/2026

Get your garden in shape with these online specials:

Shop online at https://online.afgri.co.za

Promotion valid 4 November–31 December 2026, while stocks last.
T&Cs apply. Prices may differ in store.

BEAT THE HEAT. PROTECT YOUR LIVESTOCK! Looking for livestock health products and essentials? Shop the latest promotions ...
10/11/2026

BEAT THE HEAT. PROTECT YOUR LIVESTOCK!
Looking for livestock health products and essentials? Shop the latest promotions at AFGRI Retail Online.

🛒 Shop now: https://online.afgri.co.za

📅 Promotion valid until 31 December 2026.

09/11/2026

Tjaart Steenekamp van naby Barkly-Oos in die bergagtige dele van die Suidelike Drakensberge, is bekend vir sy stoeterye: Twee Broers Dormers en Twee Seuns Suffolks. Kom kuier saam om ook Tjaart se hart vir mense te beleef.

Kom vat die pad saam met AFGRI en Landbouweekliks.



Address

12 Byls Bridge Boulevard
Centurion
0046

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AFGRI posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AFGRI:

Shortcuts

Share

Nearby restaurants