Campbell's Kitchen

Campbell's Kitchen We've been inspired by Asian culture and food and of course the inspiration went to our kitchen!

We enjoyed all of the dishes and flavors so much that we've decided to share it with others!

10/01/2023
07/01/2023

Ons het die 21ste Januarie 'n kookklas in Boksburg en daar is nog 3 plekkies beskikbaar. Kontak my op 082 879 6199

Dis weer tyd!!
07/01/2023

Dis weer tyd!!

25/11/2022

Ons is nou in Boksburg geleë.
Kontak my gerus vir n heerlike asian of ander kookklas saam met jou vriende en vriendinne.
082 879 6199

Weereens 'n heerlike kookklas gehad gistraand. Dankie dames...ek het so lekker gelag en gekuier saam met julle. Hoop ons...
12/11/2022

Weereens 'n heerlike kookklas gehad gistraand. Dankie dames...ek het so lekker gelag en gekuier saam met julle. Hoop ons sien mekaar weer in 2023.

05/11/2022

En so bied ek my laaste kookklas vir nou aan in Lichtenburg die 11de Nov. Maar dit gaan beslis nie die heel laaste klas hier wees nie. Julle is nogsteeds welkom om klasse te bespreek. As julle n groep van 8 persone is sal ek met liefde kom kuier.

En so raak dit tyd om Lichtenburg te groet. Baie dankie aan almal wat ons kombuis ondersteun het.
18/10/2022

En so raak dit tyd om Lichtenburg te groet. Baie dankie aan almal wat ons kombuis ondersteun het.

Weereens n awesome kookklas in Pretoria gehad. Baie dankie aan al die dames wat dit so spesiaal gemaak het. Elna aan jou...
10/10/2022

Weereens n awesome kookklas in Pretoria gehad. Baie dankie aan al die dames wat dit so spesiaal gemaak het. Elna aan jou n baie spesiale dankie dat ons in jou huis kon invaar en vir al die reëlings wat jy getref het om die dag moontlik te maak. Sien gou weer.

05/10/2022

Goeie more almal. Ons sal ongelukkig gesluit wees op Vrydag 7 Okt. Bestel gerus vandag en môre indien u lus is vir iets lekkers

ASIAN COOKING CLASSWed, 14 September Ons gaan weer lekker saam kook. Klas neem so 2 ure
09/09/2022

ASIAN COOKING CLASS
Wed, 14 September
Ons gaan weer lekker saam kook. Klas neem so 2 ure

Address

Lichtenburg

Opening Hours

Monday 07:00 - 10:00
17:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 10:00
17:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 10:00
17:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 10:00
17:00 - 18:00
Friday 07:00 - 10:00
17:00 - 18:00

Telephone

+27828754856

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Campbell's Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Campbell's Kitchen:

Share