Uitkyk Bar & Grill

Uitkyk Bar & Grill ’n Lekker plek waar vriende en familie kan bymekaar kom en tyd saam geniet.

Goeie more Parys 😁Moet nie alleen by die huis sit en die rugby kyk nie- kom geniet nog ‘n BOKdit Saterdag by Uitkyk Bar ...
17/07/2026

Goeie more Parys 😁

Moet nie alleen by die huis sit en die rugby kyk nie- kom geniet nog ‘n BOKdit Saterdag by Uitkyk Bar & Grill 🥳 n’ Plek vol gees, lekker kos en koue drankies 🤩

En yes, ons gee weer FREE shooters uit 🥳

Ons het baie specials wat vir julle wag 😉

⬇️

• 1kg Ribs en chips + DBL KWV 3 jaar = R240
• 2 x DBL KWV 3 jaar en mix = R60
• 2 x DBL J&B en mix = R70
• 1.3L BOKtail cocktial jug = R150

🟢🏆Want hulle eet nie wat ons eet nie 🏆🟢

Sien julle more 🥳

Hello Parys 😁Vandag is weer Hunchback Thursday by Uitkyk! Lus om jouself te bederf met iets saucy , cheesy en net LEKKER...
16/07/2026

Hello Parys 😁

Vandag is weer Hunchback Thursday by Uitkyk!

Lus om jouself te bederf met iets saucy , cheesy en net LEKKER? Kom maak ‘n draai!
Kies tussen Hoender of Bees Fillet! 🥳 Jy sal nie spyt wees nie!

Goeie more Parys 🌸Vandag is Woensdag en dit is wilder as die wildtuin hier by Uitkyk! Die laste 2 weke was ‘n baie groot...
15/07/2026

Goeie more Parys 🌸

Vandag is Woensdag en dit is wilder as die wildtuin hier by Uitkyk!

Die laste 2 weke was ‘n baie groot sukses met die Eisbeins! Moet nie uitmis op hierdie groot special nie!😉

Kom kry jou lekker sappige, crispy Eisbein met chips, coleslaw en ‘n mustard sousie vir net R145😁

Sien julle later🥳

Hello Parys 😁Die naweek is weer sulke tyd  🏉💪🏼🟢 Kom kyk gerus die Bokke teen Scotland by Uitkyk Bar & Grill!Soos altyd s...
09/07/2026

Hello Parys 😁

Die naweek is weer sulke tyd 🏉💪🏼🟢

Kom kyk gerus die Bokke teen Scotland by Uitkyk Bar & Grill!

Soos altyd sal daar FREE Springbokkie shooters uitgedeel word en natuurlik is daar ons Rassie Platter en sapige 1kg Ribs en chips om te geniet🤩

Ons BRING DIE HEAT met lekker kos en goeie pryse- al wat julle moet doen is kom en wees deel van die Uitkyk atmosfeer🥳

Goeie more Parys 😁Lus vir ietsie nuuts en lekker? Julle is gelukkig want dit is Hunchback Thursday @ Uitkyk! A juicy Cru...
09/07/2026

Goeie more Parys 😁

Lus vir ietsie nuuts en lekker?
Julle is gelukkig want dit is Hunchback Thursday @ Uitkyk!

A juicy Crumbed Chicken or Beef Fillet covered in Peppery Mushroom Sauce and topped with Grilled Cheese! 🤩

Bespreek nou ‘n tafel om teleurstelling te voorkom!
0763049504 😁

Hello Parys 🌸More is Woensdag en dit beteken Eisbein’s @ Uitkyk! Laas week was so groot sukses dat ons al 3uur uit verko...
07/07/2026

Hello Parys 🌸

More is Woensdag en dit beteken Eisbein’s @ Uitkyk!

Laas week was so groot sukses dat ons al 3uur uit verkoop het😳
Maar - ons het die keer seker gemaak dat ons genoeg het!
So kom maak ‘n draai en geniet ‘n lekker sappige, crispy Eisbein met chips, coleslaw en ‘n mustard sousie 😁

Sien julle more 🥳

Goeie more Parys😁Ons weet nie wie het die vrieskas deur oop gelos nie maar sjoe dis koud! 🥶 Die kagel is aan🔥 die komber...
03/07/2026

Goeie more Parys😁

Ons weet nie wie het die vrieskas deur oop gelos nie maar sjoe dis koud! 🥶

Die kagel is aan🔥 die kombersies is uitgepak en die koffie is lekker vuur warm 🤩

Kom maak ‘n draai!😁

Goeie naand Parys 😁Saterdag is ‘n groot rugby dag! En ons is opgewonde om die dag met julle te geniet 🏉 Bring jou honger...
02/07/2026

Goeie naand Parys 😁

Saterdag is ‘n groot rugby dag! En ons is opgewonde om die dag met julle te geniet 🏉

Bring jou honger, bring jou dors en kom wys ons jou bloed is groen! 🟢

Soos altyd sal die gratis Springbokkies (en ‘n Jagermeister of twee) lekker loop saam met ‘n Rassie Platter of sapige 1kg Ribs en Chips 🤩

Bokke teen England gaan ‘n groot een wees! So bespreek nou ‘n tafel sodat julle nie uitmis nie!

Kontak 0763049504 op WhatsApp vir bespreekings 😁

Brrrrrrr ❄️ dis koud buite! Ons kan dalk nie die koue weg hou nie maar ons kan definitief almal warm hou 🔥 Kom maak ‘n d...
02/07/2026

Brrrrrrr ❄️ dis koud buite!

Ons kan dalk nie die koue weg hou nie maar ons kan definitief almal warm hou 🔥

Kom maak ‘n draai by Uitkyk en kry jou free shootertjie OBS!

Die kagel is aan gesteek, die kombersies is uitgepak en die koffie is lekker vuur warm 🤩

Address

Plot 14 Schoemansdrift Road
Parys
9585

Opening Hours

Monday 09:00 - 21:00
Wednesday 09:00 - 21:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 22:00
Saturday 09:00 - 22:30
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27763049504

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uitkyk Bar & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Uitkyk Bar & Grill:

Share

Category