20/04/2026
Dis meer as net roomys… 🍦
Dis mense, oomblikke en herinneringe 💛
Asseblief help ons en stem 🙏✨
💛 KAN ONS OP JOU STEM REKEN? 🍦
Dis nie net oor roomys nie…
Dis oor daai klein oomblikke wat bly –
’n glimlag, ’n lag, ’n herinnering ✨
Ons is so dankbaar vir elke stem tot dusver 🙏
maar ons het nog jou hulp nodig 💛
Popsickle Ice Cream Parlour en Popsickle Ice Cream Busis genomineer 🏆
vir Uitstaande bydrae tot die gemeenskap
👉 Sal jy asb nou vir ons stem?
https://www.afriforumsakenetwerk.co.za/2026/04/16/uitstaande-bydrae-tot-die-afrikaanse-gemeenskap
📌 Scroll → ✔️ Popsickle → Submit
🙏 Dit vat net ’n paar sekondes…
maar beteken vir ons alles 💛🍦
AfriForum Sakenetwerk
👉 Deel asseblief – elke stem maak ’n verskil ✨