Smul lekker

Smul lekker Female

Kontak my gerus per watsapp op 0733434126 vir enige navrae en kwotasies.
15/09/2025

Kontak my gerus per watsapp op 0733434126 vir enige navrae en kwotasies.

06/04/2025

Om aan te sluit by ons watsapp groep, waar elke dag se etes en die week se spyskaart deur gegee word los asb jou nommer en ek add jou.

28/03/2025
28/03/2025

Hou die spasie dop, een van die dae is hier groot nuus en nuwe verwikkellinge

28/03/2025

Daar is nog heerlike tuisgemaakte bladjang en konfyt ook beskikbaar. Bestellings kan geplaas word per watsapp by 0733434126

28/03/2025
Onthou dus more weer klein Saterdag! Niks lekkerder as n vleisie op die kole en wat kan lekkerder wees as n heerlike bra...
18/03/2025

Onthou dus more weer klein Saterdag! Niks lekkerder as n vleisie op die kole en wat kan lekkerder wees as n heerlike braai broodjie daarby. Laat dit aan my oor en ek maak vir julle. Ek kom lewer vir jou af. Plaas bestelling per watsapp by 0733434126 voor 12 uur more middag.

Dis amper naweek en dit beteken braaityd...moenie vergeet ek haal stres van bykosse van jou af deur heerlike vars braai ...
13/03/2025

Dis amper naweek en dit beteken braaityd...moenie vergeet ek haal stres van bykosse van jou af deur heerlike vars braai broodjies van jou keuse te maak. Watsapp vroegtydig jou bestelling na my en ek maal en kom lewer vir jou af. Plaas bestellings voor 12 uur middae. Watsapp 0733434126 vir bestellings

Moenie vergeet van my lekker gesonde kosblikke vir skool. Bestel voor 12 uur en ek kom lewer vir jou af. Watsapp bestell...
10/03/2025

Moenie vergeet van my lekker gesonde kosblikke vir skool. Bestel voor 12 uur en ek kom lewer vir jou af. Watsapp bestellings na 0733434126

Braai jy by die huis of by n werks funksie. Moenie dat braai bykosse n kopseer word nie! Kontak my voor 12 uur middae en...
10/03/2025

Braai jy by die huis of by n werks funksie. Moenie dat braai bykosse n kopseer word nie! Kontak my voor 12 uur middae en ek maak vir jou braai broodjies en kom lewer vir jou af. Watsapp 0733434126 om bestellings te plaas.

02/03/2025

Hou die spasie dop vir nog baie nuwe opwindende dinge en kos opsies. Indien jy wil deel word van die watsapp groepie los asb jou nommer en ek sit jou op die groep.

Address

Abiekwa Singel 8
Upington
8801

Telephone

+27733434126

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Smul lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Smul lekker:

Share