07/07/2026
Hierdie Saterdag 11 Julie 🎉 Bingo & Music Quiz🎶
Geniet bekende musiek uit verskillende eras saam met klassieke Bingo met ’n lekker nuwe kinkel – pret vir jonk en oud!
🎯 Tradisionele Bingo met n twist & Music Quiz uit alle eras
🕙 10:00 – 12:00 - Sitplek area onder die bome
✅ GRATIS DEELNAME & vet pret vir alle ouderdomme!
🎁 Heerlike PRYSE om te wen in elke kategorie
🎶 Live op die verhoog 12:00 - Chartyn
🍔 LipLekker kosse, soetgoed, craft biere & gin cocktails 🛍 Handgemaakte & vars uitstallers 🎈 Kindervermaak - Poppekas vertonings, trapkarre, sandart, trekker & quad treintjie ritte!
🏈 Big Screen Rugby vanaf 17.00 in die Lapa - SA vs Scotland. Kontantkroeg, warm kaggel & Boma Vuur met speelarea vir die kinders!
👉 Bring jou vriende en jou geluk – Kom geniet ’n heerlike dag van saamkuier, musiek en pret vir die hele familie!
📍Apache Ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe afrit, PTA