Omitafel Restuarant

Omitafel Restuarant Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Omitafel Restuarant, Milkwood Village/Wilderness, Cradock.

15/01/2025
29/11/2024

Black Friday Specials

2 x Beef Cheese burger en chips @ R100
1 x Chicken Gordon Bleau Burger @ R95
2 x Chicken Schnitzel Burgers @ R150

2 x Chicken Gordon Bleau @ R250

2 x Chicken Schnitzel @ R200

Chicken Salad R75

Chicken Quesadilla R80

Chicken Nachos R80

Waffle met kiddies milkshke @ R50
Waffle met Large milkshake R80

250 g Sirlion and Egg met Sous van Keuse @ R130

Kom Maak gerus 'n draai by die Cradock Golf Klub en kom geniet 'n kouetjie en iets lekkers om te eet.

BLACK FRIDAY SPECIAL FOR JanaworryGesonde vars germaakte etes vir oud en jonk self familiesBlack Friday deal vir Janauri...
29/11/2024

BLACK FRIDAY SPECIAL FOR Janaworry

Gesonde vars germaakte etes vir oud en jonk self families

Black Friday deal vir Janaurie soos volg

3 x etes per week maal 4 weke ( 12 etes n maand) @ R600 per persoon
5 x etes per week maal 4 weke ( 20 etes n maand) @ R1000 per persoon

Familie van 4 @ R1800
Familie van 5 @ R 2000

Save the dateLekker verskeidenheid stalletjies om van te kies. Bring die familie en nooi daai vriende vir ń lekker Sater...
19/08/2024

Save the date

Lekker verskeidenheid stalletjies om van te kies.

Bring die familie en nooi daai vriende vir ń lekker Saterdag uit.

Kontak Lopke 079 955 6378 vir meer inligting.

DA Cradock golf dag vind plaas die 31ste Augustus, op die dag gaan Omitafel Restaurant ń lente Mark dag aanbied met vele...
13/08/2024

DA Cradock golf dag vind plaas die 31ste Augustus, op die dag gaan Omitafel Restaurant ń lente Mark dag aanbied met vele stalletjies om van te kies en keur.

Bring jou familie en vriende en kom ontspan en kuier lekker saam ons.

Dag vol gees, musiek en lekker kuier.

Daar is nog spasie vir stalletjies as daar belangstellings is

Kontak Lopke Nigrini vir meer inligting.

079 955 6378

19/07/2024
Diete weer in vol gang vir die Winter.Lekker diet pakette wat enige sal sal pas. Gesels met my en ek sit iets voor. Lopk...
12/06/2024

Diete weer in vol gang vir die Winter.

Lekker diet pakette wat enige sal sal pas.

Gesels met my en ek sit iets voor.

Lopke 079 955 6378

Omitafel Woensdag spyskaart.Whatsapp bestellings na 079 955 6378
12/06/2024

Omitafel Woensdag spyskaart.

Whatsapp bestellings na 079 955 6378

Sekere dinge in die lewe sal altyd in tyd bly...die soliede dinge: Eerlikheid, vertroue, standvastigheid en medemenslikh...
10/06/2024

Sekere dinge in die lewe sal altyd in tyd bly...die soliede dinge:

Eerlikheid, vertroue, standvastigheid en medemenslikheid.

Dit is die dinge wat ons bewus maak van wie en wat ons is en wat ons die lewe kan offer.
Dit is die eienskappe soos die pa, wat pa my geleer het om te waardeer in die lewe, deur pa se invloed, voorbeeld en pa se Liefde.
Ek is trots om pa, as my pa te hê en is baie lief vir pa.

Kom ons vier Vadersdag die Sondag 16 Junie 2024 om 11 uur met 'n lekker bord Boerekos by Omitafel Restaurant te Cradock Golf Klub.

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Lopke 079 955 6378

Address

Milkwood Village/Wilderness
Cradock
6560

Telephone

+27799556378

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Omitafel Restuarant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Omitafel Restuarant:

Share