The Rustic Pumpkin Coffee Shop

The Rustic Pumpkin Coffee Shop The Rustic Pumpkin Coffee Shop, op dieselfde perseel as die Jisreël-kwekery, is sowat 2.5km op die Thabazimbi pad (very Hoërskool Warmbad).

Ons is oop van Maandae tot Vrydae van 8:00 tot 16:00 en Saterdae van 8:00 tot 13:00.

05/02/2026
Donderdag, 15 Augustus12h00 tot 14h00Hoender Lasagne & Griekse slaaiNagereg : Swiss roll & vlaR65Bespreek asb. by Rina08...
13/08/2024

Donderdag, 15 Augustus
12h00 tot 14h00
Hoender Lasagne & Griekse slaai
Nagereg : Swiss roll & vla
R65
Bespreek asb. by Rina
0826504202

Woensdag, 17 Julie, 202412h00 tot 14h00By Rustic Pumpkin Coffee ShopBobotie met geel rys en klein slaaiGemmer PoedingR85...
15/07/2024

Woensdag, 17 Julie, 2024
12h00 tot 14h00
By Rustic Pumpkin Coffee Shop
Bobotie met geel rys en klein slaai
Gemmer Poeding
R85 per persoon
Bespreek asb by Rina 0826504202

Woensdag 3 Julie, 2024, Special te Rustic Pumpkin Coffee Shop R65 per persoonHeerlike hoender lasagne griekse slaaiNager...
01/07/2024

Woensdag 3 Julie, 2024, Special te Rustic Pumpkin Coffee Shop
R65 per persoon
Heerlike hoender lasagne griekse slaai
Nagereg : Appeltert met room
Bespreek asb. vroegtydig
Rina 0826504202

Woensdag 26 Junie 2024 Heerlike macaroni en kaas met malva poeding en vla vir nagereg teen slegs R60 pp.Vanaf 12 tot 3uu...
24/06/2024

Woensdag 26 Junie 2024
Heerlike macaroni en kaas met malva poeding en vla vir nagereg teen slegs R60 pp.
Vanaf 12 tot 3uur
Bespreking noodsaaklik

Rina en haar span het hulself weer oortref met hierdie pragtige tee. 🌿Bel Rina om ‘n tafel te boek.Bederf jouself en ‘n ...
17/01/2024

Rina en haar span het hulself weer oortref met hierdie pragtige tee. 🌿

Bel Rina om ‘n tafel te boek.

Bederf jouself en ‘n paar goeie vriendinne met ‘n lekker kuier oggend. 🫖🍰

Welcome to a Musical JourneywithJohn Edmond!Wat ‘n wonderlike aand was gisteraand hier by The Rustic Pumpkin Coffee Shop...
08/07/2023

Welcome to a Musical Journey
with
John Edmond!
Wat ‘n wonderlike aand was gisteraand hier by The Rustic Pumpkin Coffee Shop
Rina Laidlaw

14/06/2023

The Rustic Pumpkin Coffee Shop bied aan ons Vadersdag Buffet ete.
Kontak Rina vir besprekings 082 650 4202

Nog ‘n wonderlike funksie die naweek by The Rustic Pumpkin Coffee Shop.Rina Laidlaw en haar span het weer hard gewerk om...
07/06/2023

Nog ‘n wonderlike funksie die naweek by The Rustic Pumpkin Coffee Shop.
Rina Laidlaw en haar span het weer hard gewerk om seker te maak elke detail van die Baba Tee was perfek 🙌🏻
Kontak haar gerus vir jou spesiale funksie!

Hier by The Rustic Pumpkin Coffee Shop hou ons van spesiale geleenthede!Kontak Rina Laidlaw vir Verjaarsdae, Baba tee, F...
30/05/2023

Hier by The Rustic Pumpkin Coffee Shop hou ons van spesiale geleenthede!
Kontak Rina Laidlaw vir Verjaarsdae, Baba tee, Funksies en diesmeer!
Haar span gaan uit hul pad en oortref hulself om elke geleentheid ekstra spesiaal te maak.

Address

191 Roodepoort Plot
Bela-Bela
0480

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27826504202

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Rustic Pumpkin Coffee Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Rustic Pumpkin Coffee Shop:

Share

Category