16/06/2026
Zane vir jou en jou team wens ek alle sterkte toe vir die toekoms en alle sukses.
Vandag was die koffie en muffins perfek gewees en ek kon nie n beter besluit gemaak het nie. Die mense het dit gelove en baie komplimente gekry.
Baie dankie en ek sal dit hoogs aanbeveel. Julle was champions. Hoeveel koffie het toe verkoop. Ek was verlig toe ek sien daar was toe nie duisende mense gewees nie. Ek 8s nou by die huis en voete seer geloop en nou vir die eerste keer 2 muffins geëet. Baie lekker. Baie dankie vir n professionele diens🙏- George Stevens