09/07/2026
Cosmos Hut Florist & Homebaking🌷🌷🌷
Die volgende heerlike Bederfies is vandag beskikbaar:
Biltong en Mielies Quiche
Klein Spinasie en Feta Tertjies
Patat Rol
Cappuccino Cupcakes
Donuts
Jodetert Skywe😁
Swissrolle
Het ook nog etes beskikbaar 🌺
Kom besoek ons gerus in die Dihlabeng Mall en by ons Winkel in die Dorp, 24 Pretorius Straat🌷🌷🌷