17/06/2026
Richter Simbras se 21ste Produksieveiling is om die draai!π
Kom ervaar topgehalte Bulle by hierdie uitsonderlike aanlyn veiling.π²
π 30 topgehalte bulle op aanbod
β
100% ingeΓ«nt
π
25 Junie 2026
π 18:00
π Airborne Conference & Venue, Emoya, Bloemfontein
Besigtiging van die bulle is beskikbaar tot 22 Junie op afspraak.
Moenie hierdie uitstekende geleentheid misloop nie!
π Vir meer inligting, kontak:
β’ Chris: 082 555 4607
β’ Allan: 082 528 0059
β’ BΓ€rend: 082 776 0495
β’ Ian (Afslaer): 060 965 6207