De Koker

De Koker De Koker Huisrestaurant Kuns! Kultuur! Kos! Kuier! Klavier!
'n Intieme atmosfeer vir die lekkerste kuier in Bloem! Kaartfasiliteite is beskikbaar.

Besprekings vooraf by 083 6619344 (NB!)
Ons is elke Saterdagaand oop tot laat.

10/07/2012

Volg De Koker op Twitter:

10/07/2012

De Koker is oop van agt to laat tydens Vryfees2012! Kom geniet heerlike Mosselsop, Oxtail, Sjerrie en 'n heerlike atmosfeer!

10/07/2012

"Share" bietjie die page om die De Koker-vibe te versprei!

10/07/2012

Kyk uit vir die checkered boom en Fakkel. Ons is oop van 20h00 tot laat tydens die Vryfees!

10/07/2012

Kom na De Koker vir 'n laataand kuiertjie met sjerrie, mosselsop en oxtail! ...En 'n vuurtjie vir die Vryfees-koue!

09/07/2012

Address

Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Koker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category