Malbroer

Malbroer MAL lekker kos, drank & vibe! Alles wat MAL is ๐ŸŽ‰๐Ÿค ๐Ÿป

๐Ÿ‰๐Ÿ’š๐Ÿ’› BOKKE SATERDAG BY MALBROER! ๐Ÿ’›๐Ÿ’š๐Ÿ‰Kom kyk die Springbok-wedstryd LIVE op die groot skerm en beleef al die aksie saam me...
08/07/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ’š๐Ÿ’› BOKKE SATERDAG BY MALBROER! ๐Ÿ’›๐Ÿ’š๐Ÿ‰

Kom kyk die Springbok-wedstryd LIVE op die groot skerm en beleef al die aksie saam met ons! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ† Raai die eindtelling en staan 'n kans om 'n PRYS te wen!
๐Ÿฅƒ GRATIS shooter vir elke Springbok-drie!
๐Ÿ“… Saterdag 17:40

Trek jou groen en goud aan, bring jou vriende en kom skep lekker gees saam met ons!

๐ŸŽง Hier kom 'n LEKKER Vrydagaand! ๐Ÿ”ฅCinimin is Vrydag 10 Julie by ons agter die decks! ๐ŸŽถ๐ŸปKom geniet 'n aand vol goeie musi...
07/07/2026

๐ŸŽง Hier kom 'n LEKKER Vrydagaand! ๐Ÿ”ฅ

Cinimin is Vrydag 10 Julie by ons agter die decks! ๐ŸŽถ๐Ÿป

Kom geniet 'n aand vol goeie musiek, koue drankies en die beste vibe in die dorp. Bring jou vriende en kom dans saam tot laat!

๐Ÿ“ Specials van 18:00 tot 20:00
๐Ÿ—“๏ธ Vrydag, 10 Julie
๐ŸŽต 22:00

Moenie dit misloop nie! ๐Ÿ™Œ

๐Ÿ‰๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ DIS BOKTYD! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰Hierdie Saterdag vat die Springbokke die Engelse aan, en jy wil dit nie misloop nie!๐Ÿ“บ Kyk die wedstry...
29/06/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ DIS BOKTYD! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰

Hierdie Saterdag vat die Springbokke die Engelse aan, en jy wil dit nie misloop nie!

๐Ÿ“บ Kyk die wedstryd LIVE op ons GROOT SKERM!

๐Ÿฅƒ GRATIS shooter vir elke Springbok-drie!
๐ŸŽฏ Raai die regte eindtelling en wen 'n fantastiese prys!
๐Ÿ‰ SA ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ vs Engeland ๐Ÿด๓ ง๓ ข๓ ฅ๓ ฎ๓ ง๓ ฟ
๐Ÿ“… Saterdag 4 Julie

Trek jou groen en goud aan, bring jou vriende en kom geniet die wedstryd saam met ons. Yskoue drankies, lekker kos en 'n ongelooflike rugby-atmosfeer wag vir jou! ๐Ÿ’š๐Ÿ’›

Kom ondersteun die Bokke saam met ons! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ’š

โ„๏ธ Winter is hier.... ens ons specials ook!Kom warm op met yskoue pryse en goeie vibes. Bring jou mense, geniet die spec...
24/06/2026

โ„๏ธ Winter is hier.... ens ons specials ook!

Kom warm op met yskoue pryse en goeie vibes. Bring jou mense, geniet die specials en maak hierdie winter net n bietjie lekkerder ๐Ÿป๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“Donderdag-Saterdag
โฐ๏ธ 18:00- 20:00

๐Ÿฅถ Dis koud buite, maar warm hier by ons! ๐Ÿ”ฅKom warm jou winter op met ons shooter specials elke Donderdag tot Saterdag โฐ๏ธ...
24/06/2026

๐Ÿฅถ Dis koud buite, maar warm hier by ons! ๐Ÿ”ฅ

Kom warm jou winter op met ons shooter specials elke Donderdag tot Saterdag

โฐ๏ธ 18:00 - 20:00

Goeie pryae, lekker vibes en nog beter musiek

Dis te koud om by die huis te sit. Kom warm op met ons drink specials๐Ÿ”ฅ Winter drink specials๐Ÿ“… Donderdag- Saterdag โฐ๏ธ 18:...
24/06/2026

Dis te koud om by die huis te sit. Kom warm op met ons drink specials

๐Ÿ”ฅ Winter drink specials
๐Ÿ“… Donderdag- Saterdag
โฐ๏ธ 18:00- 20:00

Bring jou vriende en kom geniet die winter soos net Malbroer kan!

๐Ÿ”ฅ SATERDAG 27 JUNIE ๐Ÿ”ฅDie stem....Die treffers..... Die vibes.... ๐ŸŽคโœจMaak reg vir 'n aand vol sing, dans en kuier saam met...
23/06/2026

๐Ÿ”ฅ SATERDAG 27 JUNIE ๐Ÿ”ฅ

Die stem....Die treffers..... Die vibes.... ๐ŸŽคโœจ

Maak reg vir 'n aand vol sing, dans en kuier saam met b e r n i c e !

๐Ÿป Koue drankies
๐ŸŽถ Groot treffers
๐Ÿ’ƒ Onvergeetlike atmosfeer

Moenie uitmis nie! ๐Ÿ™Œ

๐Ÿ‰๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ SPRINGBOKKE OP DIE GROOT SKERM! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰Vandag om 15:00 wys ons die Springbok-wedstryd LIVE op die groot skerm!๐Ÿ’š๐Ÿ’› Trek jo...
20/06/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ SPRINGBOKKE OP DIE GROOT SKERM! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰

Vandag om 15:00 wys ons die Springbok-wedstryd LIVE op die groot skerm!

๐Ÿ’š๐Ÿ’› Trek jou groen en goud aan, bring jou gees en kom geniet die aksie saam met ons!

๐Ÿฅƒ GRATIS shooter vir elke Springbok-drie!

Lekker atmosfeer, yskoue drankies en die beste rugby-ervaring wag vir jou.

๐Ÿšจ DROOMSINDROOM LIVE ๐ŸšจDroomsindroom  tref ons verhoog hierdie Saterdag! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽคKom wees Jonk & Danig hierdie Saterdag 20 Juni...
15/06/2026

๐Ÿšจ DROOMSINDROOM LIVE ๐Ÿšจ

Droomsindroom tref ons verhoog hierdie Saterdag! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽค

Kom wees Jonk & Danig hierdie Saterdag 20 Junie al kom Dans jy Alleen. Maak jou planne en bring jou mense vir 'n vibe wat jy nie wil misloop nie! โšก

๐Ÿ“† Saterdag 20 Junie
๐ŸŽŸ๏ธ Gratis voor 19:00 en R50 na 19:00
๐Ÿน Drank specials

Dit is ALLES wat MAL is ๐Ÿค โšฝ๐Ÿ”ฅ WรŠRELDBEKER VANAAND! ๐Ÿ”ฅโšฝDie wagtyd is verby! Kom geniet die openingswedstryd LIVE saam met on...
11/06/2026

Dit is ALLES wat MAL is ๐Ÿค 

โšฝ๐Ÿ”ฅ WรŠRELDBEKER VANAAND! ๐Ÿ”ฅโšฝ

Die wagtyd is verby! Kom geniet die openingswedstryd LIVE saam met ons en neem deel aan ons Pool Kompetisie. ๐ŸŽฑ๐Ÿ†

๐ŸŽฑ Pool Kompetisie
โšฝ Wรชreldbeker wedstryd
๐Ÿป Spesials
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐Ÿ†š ๐Ÿ‡ฒ๐Ÿ‡ฝ

Sien jou vanaand! ๐Ÿปโšฝ

Address

449 N Rand Road, Beyers Park
Boksburg
1459

Opening Hours

Thursday 16:00 - 02:00
Friday 16:00 - 02:00
Saturday 16:00 - 02:00

Telephone

+27100170366

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malbroer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category