Koffies Sports Pub

Koffies Sports Pub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Koffies Sports Pub, Pub, 73 Voortrekker Str, Brandfort.

🔥🥩 Koffies Sports Pub & Grill🍻📍Brandfort Kom geniet Koffie’s Pub & Grill se heerlike kosse teen pryse wat jou sak pas!He...
22/07/2026

🔥🥩 Koffies Sports Pub & Grill🍻
📍Brandfort

Kom geniet Koffie’s Pub & Grill se heerlike kosse teen pryse wat jou sak pas!

Heerike Specials, gevriesde etes, en pizza.

Kom was jou kar by ons.

Werk geleentheid, ons is opsoek na n barlady.

Kontak vir bestellings:
📞 Magda - 078 488 1966

🔥🥩 Koffies Sports Pub & Grill🍻📍BrandfortKom geniet Koffie’s Pub & Grill se heerlike kosse teen pryse wat jou sak pas!Hee...
20/07/2026

🔥🥩 Koffies Sports Pub & Grill🍻
📍Brandfort

Kom geniet Koffie’s Pub & Grill se heerlike kosse teen pryse wat jou sak pas!
Heerike Specials, gevriesde etes, en pizza.

Kom was jou kar by ons.

Werk geleentheid, ons is opsoek na n barlady.

Kontak vir bestellings:
📞 Magda - 078 488 1966

🏉 SPRINGBOKKE vs WALES 🏉Die groot wedstryd is hier!📅 Saterdag | 18 Julie🕠 17:40🥃 DBL KWV & Mix – Net R25Bring jou vriend...
18/07/2026

🏉 SPRINGBOKKE vs WALES 🏉

Die groot wedstryd is hier!

📅 Saterdag | 18 Julie
🕠 17:40

🥃 DBL KWV & Mix – Net R25

Bring jou vriende, trek jou groen en goud aan en kom skep 'n onvergeetlike rugby-atmosfeer by Koffie's Pub!

💚🇿🇦 GO BOKKE! 🇿🇦💚

🎶 DJ KLIPPIES IS TERUG! 🎶Maak gereed vir 'n aand vol lekker musiek, koue drankies en ongelooflike vibes! 🍻🎧📅 Vrydag, 25 ...
18/07/2026

🎶 DJ KLIPPIES IS TERUG! 🎶

Maak gereed vir 'n aand vol lekker musiek, koue drankies en ongelooflike vibes! 🍻🎧

📅 Vrydag, 25 Julie
🕖 Vanaf 19:00 tot laat
📍 Koffie's Pub & Grill

🍹 Drank Specials
🎵 Die beste musiek
🕺 Die lekkerste atmosfeer

Bring jou vriende en kom kuier saam, dis 'n aand wat jy nie wil misloop nie!

AG Sound/DJ Klippies Carla Botha Koffie Gerhard Vd Walt

WERKSGELEENTHEDE BY KOFFIE'S PUB & GRILL – BRANDFORT!Ons span groei en ons is op soek na entoesiastiese, betroubare mens...
18/07/2026

WERKSGELEENTHEDE BY KOFFIE'S PUB & GRILL – BRANDFORT!

Ons span groei en ons is op soek na entoesiastiese, betroubare mense om deel te word van die Koffie's span!

Ons het tans die volgende poste beskikbaar:
> Chef – Ervaring is noodsaaklik.
> Barlady – Opleiding word verskaf. Gratis verblyf word voorsien.

As jy hardwerkend, vriendelik, betroubaar is en bereid is om skofte en lang ure te werk, dan wil ons graag van jou hoor!

WhatsApp asseblief jou CV en (vir die barlady-pos ook 'n onlangse foto) na: Carla Botha – 064 507 9260

Deel gerus hierdie plasing, dalk is hierdie die geleentheid waarna iemand al lank soek!

🔥🥩 Koffies Sports Pub & Grill🍻📍BrandfortKom geniet Koffie’s Pub & Grill se heerlike kosse teen pryse wat jou sak pas!Hee...
17/07/2026

🔥🥩 Koffies Sports Pub & Grill🍻
📍Brandfort

Kom geniet Koffie’s Pub & Grill se heerlike kosse teen pryse wat jou sak pas!
Heerike Specials, gevriesde etes, en pizza.

Kom was jou kar by ons.

Werk geleenthede, ons is opsoek na n barlady en 'n chef.

Kontak vir bestellings:
📞 Magda - 078 488 1966

Kom geniet 'n lekker koue een!Die perfekte manier om saam met vriende te ontspan na 'n lang dag.Kom geniet die gesellige...
16/07/2026

Kom geniet 'n lekker koue een!

Die perfekte manier om saam met vriende te ontspan na 'n lang dag.

Kom geniet die gesellige atmosfeer by Koffie's Pub & Grill.

🍻 Drink verantwoordelik.
❌ Geen alkohol onder 18.

Address

73 Voortrekker Str
Brandfort
9400

Opening Hours

Monday 08:30 - 00:00
Tuesday 08:30 - 00:00
Wednesday 08:30 - 00:00
Thursday 08:30 - 00:00
Friday 08:30 - 01:30
Saturday 08:30 - 01:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koffies Sports Pub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category