14/11/2026
🚨 JY MIS UIT! 💜💚
Dis nou net ná 9 en kyk hoe lekker lyk dinge al by JitterBugz! 🔥
Die neon gesigverf is uit, die UV-ligte is aan en die gees is LEKKER! 😎
📸 Hier's 'n voorsmakie van wat vanaand gebeur…
Nog by die huis? Jy's nie te laat nie! Kry jou mense bymekaar en KOM KUIER! 🥳
📍 JitterBugz Pub & Lounge, 2 Charles de Gaulle cres., Highveld, Centurion