22/11/2026
JaJa is nou ook op Instagram! 🤎
Ons wil graag nog meer van ons lekker kuierplekkie, heerlike kos, koffie, verfrissende drankies, spesiale geleenthede en kreatiewe werkswinkels met julle deel!
Volg ons op Instagram vir ’n kykie in die wêreld van JaJa Teetuin– en bly op hoogte van alles wat hier gebeur. ☕🍰🍕🌸
📸 Volg ons: jaja.teagarden
Help ons om ons Instagram-familie te laat groei deur ons te volg, ons plasings te deel en jou vriende te tag wat saam met jou by JaJa moet kom kuier! 🤎
Ons sien uit om nog baie mooi oomblikke met julle te deel! 🌿