Die Rooi Stoor Padstal - Vensterklip

Die Rooi Stoor Padstal - Vensterklip Farm Stall with a authentic character selling home bakes, collectables, preserves and crafts. We also serve coffee, roosterkoek and snacks.

01/11/2025

🌸 Live Poetry Reading with Jacqueline Coverly 🌸

Come and experience a powerful afternoon of poetry and testimony as Jacqueline Coverly, a local author and missionary, shares from her heart.

📖 Featured poems include:
Leah – The Unloved Woman
Tamar – Innocence Stolen
Esther – Courage Under Fire

✨ Hear Jacqueline’s inspiring story of overcoming adversity and bringing hope into the most hopeless situations.

🕑 14:00 – Live Poetry Reading
📍 Die Dorpshuys, Redelinghuys

☕ Enjoy art, coffee, and heartfelt words that stir the soul.

07/05/2025
Bespreek nou vir pappa se bederfdag en kom eet soos uit sy ma se kombuis by Vensterklip Guest Farm & restaurant. Heerlik...
12/06/2023

Bespreek nou vir pappa se bederfdag en kom eet soos uit sy ma se kombuis by Vensterklip Guest Farm & restaurant. Heerlike huiskos. 0795003335

14/11/2021

Ontmoet die Rooi Stoor se vriendelike span, Hanri, Nadia en Jomarie vir vriendelike diens en n groot verskeidenheid produkte.

Hokaai my Meisie se meisie Shari kuier ook by Vensterklip en Linda kook vir hulle lekker seekos op die kole!  Jane en Sh...
26/05/2021

Hokaai my Meisie se meisie Shari kuier ook by Vensterklip en Linda kook vir hulle lekker seekos op die kole! Jane en Shari klim die Vensterklip-rots uit waar Shari 'n waaghalsige toertjie uithaal.
Kyk gerus na die program op Kyknet Saterdag, 29 Mei, 18:30 en ondersteun die Weskus!

Patiently waiting in anticipation for the waves to pick up!⁠

Hierdie week kuier ek en Roxy Louw in Elandsbaai, waar sy my wys hoe om die branderplank te bemeester! Kom kyk hoe ons 'n paar golwe vang op 'Hokaai, My Meisie!' op kykNET Saterdag om 18h30⁠.

31/12/2020

Ons wens graag al ons kliënte net die beste vir 2021!
Ons waardeer elkeen se besoek, bydrae en ondersteuning deur ’n moeilike jaar vol uitdagings! Ons sou dit nie sonder julle gemaak het nie, maar ons dank die Here dat HY julle na ons toe gelei het en ons vertrou dat julle op ons grondgebied Sy Liefde en nabyheid ervaar het soos nêrens anders nie! Ons wil op die vooraand van 2021 elkeen seën met die Here se GUNS wat genesing, voorsiening en vergifnis bring, maar ook genade onbeskryflik groot - dit raak NOOIT op nie!. Mag SY LIG die pad baan vir nuwe oorwinnings in die nuwe jaar!

Kon besoek die Rooi Stoor vir n reuse verskeidenheid van produkte. Ontdek al die heerlike nuwe tee geure van Carmien -  ...
20/12/2020

Kon besoek die Rooi Stoor vir n reuse verskeidenheid van produkte. Ontdek al die heerlike nuwe tee geure van Carmien - die Cold Brew is my gunsteling tee! Ons hou n wye verskeidenheid van Simply Bee se heerlike produkte aan en die mooiste sweswe kinderklere van die Sandveld Republiek om van te kies en te keur! Daar is rakke vol ingelegte potjies konfyt, smere en doepas. En dan kan jy buitendien nog koffie, koeksuters, slushies en n draairoomys geniet op ons stoep! Die Rooi Stoor is elke dag oop! Van 08:00 tot 17:00. Ons sal die 24ste 15:00 toe maak vir Kersdag, dan weer vir die res van die vakanse oop wees. 022 9721339

Address

R366
Elandsbaai
8110

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

0229721399

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Rooi Stoor Padstal - Vensterklip posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category