15/06/2026
Psssst... ons deure is ongelukkig Dinsdag toe, maar gelukkig NET vir Dinsdag... bederf so lank jouself, vriende en sommer jou familie met ons heerlike vis, ribs, prawns, kalamari en lekker chips ๐
Kom sit lekker by ons (bring sommer jou bottel wyn saam) of neem jou ete huis toe. Laat ons jou bederf โ jy verdien dit!