02/07/2026
๐ฅ Eggs Benedict by Around The Family Bean Hartenbos ๐ฅ
Ons glo ons Eggs Benedict is die beste in die dorp! ๐
Perfek geposjeerde eiers, bros spek, romerige hollandaise-sous en โn heerlike porsie skyfies โ alles vars voorberei met liefde.
โจ Slegs R90.00
Kom geniet ontbyt soos dit bedoel is โ saam met goeie koffie, vriendelike diens en โn gesellige atmosfeer.
๐ Around The Family Bean โ Hartenbos
๐ 087 417 4098
Tag iemand wat saam met jou hierdie ontbyt mรณรฉt kom probeer! ๐