22/07/2026
Bean Flatervry Aande
Los jou probleme by die huis en kom geniet elke maand ons Tema Aand π€©
Maak Tyd om met geliefdes en vriende te laat gaan en die aand saam met ons te geniet.
Ons kan so liedtjie of twee bietjie harder speel π₯³
Julie die 28'ste is Seekos Aand.
Die Platter vir twee bevat die volgende:
Hake 500g
12 Prince Prawns
8 Crumbed in Shell Mussels
Portion Calamari Rings
Panko Prawns
Side Rice & Corn
Garlic Bread
βοΈSlegs op Bespreeking, en geen Wegneem etes nieβοΈ
Kinders kry gratis Roomys π₯³β€οΈ