Tjoklits & Braaivleiz

Tjoklits & Braaivleiz Waar alles met blydskap en eenvoud van hart geniet word.

Kom eet saam by Tjoklits & Braaivleiz99 HF Verwoerd Straat Heidelberg Gauteng
19/07/2026

Kom eet saam by Tjoklits & Braaivleiz
99 HF Verwoerd Straat
Heidelberg Gauteng

16/07/2026

Wanneer die winterkoue byt is daar net een antwoord …

Hot Tjoklit by Tjoklits & Braaivleiz !

ñ Glas stomende warm melk met egte Belgiese tjoklits wat voor jou oë smelt.

Kies tussen white, dark, milk, gold en ruby en kom maak jou eie Hot Tjoklit by Tjoklits & Braaivleiz !

🍫🥩🔥

15/07/2026

Het jy al ooit koffie as nagereg probeer?

Hier is ons nuwe Affogato, romerige vanilla roomys met ñ shot espresso bo-oor.

Eenvoudig. Klassiek. Onweerstaanbaar.

Nou beskikbaar by Tjoklits & Braaivleiz vir net R40!

🍫🥩

06/07/2026
05/07/2026

Tjoklits & Braaivleiz
99 HF Verwoerd Street
Heidelberg Gauteng
Ete Junie 26

30/06/2026

Waarskuwing: Nicolene en Chris se kos kan ernstige glimlagte, tweede porsies en los knope op broeke veroorsaak! 🤭
'n Opregte dankie aan Nicolene en Chris vir 'n ongelooflike aand! Julle het ons behoorlik bederf met 'n heerlike ete by Tjoklits en Braaivleiz. Dit is kosbare tye om saam te kuier. Ons gaste het hul oordeel gevel – en die puntetelling is onomwonde: 10 uit 10! Julle passie, moeite is in elke happie geproe. Baie dankie dat julle vir ons so 'n onvergeetlike aand geskep het. Julle is ware staatmakers!

09/06/2026

🍫🥩Heerlike vinnige ontbyt - maak seker jy reel jou oggend om een te kom geniet🍫🥩
Ruil die filter koffie vir n regular cappuccino vir R10.00 meer🤩🤩☕☕

Waar alles met blydskap en eenvoud van hart geniet word.

Address

99 HF Verwoerdstraat
Heidelberg
1439

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Saturday 07:30 - 13:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tjoklits & Braaivleiz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category