02/10/2026
๐๐ HAPPY BIRTHDAY AAN TWO-or-MORE SE REGTERHAND, XOLISILE OLIFANT! ๐๐
Vandag wens ons vir Xolisile โn baie gelukkige verjaarsdag! ๐ฅณโค๏ธ
Ons waardeer jou harde werk en die belangrike rol wat jy elke dag binne ons span speel.
Ons geniet jou lekker koffie โ, heerlike omelette ๐ณ en natuurlik jou vriendelike diens ๐
โ Kom kuier saam by TWO-or-MORE
๐ 55 Hoof straat, Albertinia
๐ 09:00โ18:00