FUnKy Fish- Sushi Bar

FUnKy Fish- Sushi Bar Chef Louise is now sharing her secret recipies with the community who believed in her and her love for cooking. She is chasing her passion,not her pension!

Merry X-Mas and a happy 2018 to all of our Funky customers. Bigger better braver news in 2018. Watch the space ### CHEFF...
25/12/2017

Merry X-Mas and a happy 2018 to all of our Funky customers. Bigger better braver news in 2018. Watch the space ### CHEFFIE

Nou DADELIK-> Doen dit, ek weet jy wil!!! Dis vrydag en cheffie het gesê julle mag maar PIG-OUT vandag, julle is verskoo...
17/11/2017

Nou DADELIK-> Doen dit, ek weet jy wil!!! Dis vrydag en cheffie het gesê julle mag maar PIG-OUT vandag, julle is verskoon!! So loop dinge

Bel ons met jou bestelling en ons laai dit vir jou af - gratis in JK 0826734467
14/11/2017

Bel ons met jou bestelling en ons laai dit vir jou af - gratis in JK 0826734467

Nou toe nou. Ons laat weet vroegtydig vir al die LAAT SLAPERS wat uitgemis het. Sondag 17/11/2017 net by Funky Fish besk...
09/11/2017

Nou toe nou. Ons laat weet vroegtydig vir al die LAAT SLAPERS wat uitgemis het. Sondag 17/11/2017 net by Funky Fish beskikbaar. Bel en bestel asb vroegtydig. Jippeee 0826734467

07/11/2017
Mensies. Ons afval episode gister was n REUSE sukses!!! Dankie vir almal wat ons ondersteun het. Ons doen dit sommer gou...
06/11/2017

Mensies. Ons afval episode gister was n REUSE sukses!!! Dankie vir almal wat ons ondersteun het. Ons doen dit sommer gou gou weer: vir al die laat slapers is dit nog n kans om jou mond ook met vet te smeer. Hou die spasie dop!!!

Mensies, die kerrie afval bestellings vir Sondag stroom steeds in. Mamma fish gaan bietjie van haar magic ook deel in di...
02/11/2017

Mensies, die kerrie afval bestellings vir Sondag stroom steeds in. Mamma fish gaan bietjie van haar magic ook deel in die kombuis- syt my nog altyd n goeie run gegee vir my money!! Bel asb en bestel vroegtydig. Blessings vir die naweek!!!

Skoon kerrie afval vars gekook- beskikbaar vir sondag. Julle hoor reg! Ons verkoop dit per bord vir R95- lekker groot po...
01/11/2017

Skoon kerrie afval vars gekook- beskikbaar vir sondag. Julle hoor reg! Ons verkoop dit per bord vir R95- lekker groot porsies wat bedien word met rys en sous aartappels. Jyt ook n keuse van 2 groentes wat by kom. Die gemeenskap het my gevra om dit te doen, wel hier is dit nou. Ek vra asb vir almal se ondersteuning. Bel en bestel vooruit, vroegtydig vir nodige beplanning en voorbereidings om gedoen te kan word. "WIE HET GESÊ CHEFFIE KAN NET SUSHI MAAK???" 0826734467

Paella prettig om presies te wees. Bel vir cheffie en sy kom laai dit nog vir jou af ook(gratis in Jk). 0826734467
31/10/2017

Paella prettig om presies te wees. Bel vir cheffie en sy kom laai dit nog vir jou af ook(gratis in Jk). 0826734467

Lekker funky vibe wat vandag by ons winkel gaan wees. Ons braai lekker vars snoek op die kole, ons het n klipwerf snit o...
28/10/2017

Lekker funky vibe wat vandag by ons winkel gaan wees. Ons braai lekker vars snoek op die kole, ons het n klipwerf snit of 4 wat strooop soet is op die oor en dan geure van knoffel, suurlemoen, botter en appelkoos konfyt. Kom loer in, ons is jolig!!!

Dit was nou flippen lekker!! Ons skop ook ons saterdag VROEG VROEG wéér so af...!! Mooi naweek!!
27/10/2017

Dit was nou flippen lekker!! Ons skop ook ons saterdag VROEG VROEG wéér so af...!! Mooi naweek!!

Address

Grens Straat
Jan Kempdorp
8550

Opening Hours

Monday 10:00 - 20:00
Tuesday 10:00 - 20:00
Wednesday 10:00 - 20:00
Thursday 10:00 - 20:00
Friday 10:00 - 20:00
Saturday 10:00 - 15:00
16:00 - 20:00

Telephone

0826734467

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FUnKy Fish- Sushi Bar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share