Sink Stoor

Sink Stoor 3 Border Straat , Wilgenhof, Kroonstad β˜•οΈπŸ› 079 889 9442 πŸ“ž

Waar goeie koffie en vriendelike diens jou altyd laat tuis voel." β˜•πŸ€Ž
21/07/2026

Waar goeie koffie en vriendelike diens jou altyd laat tuis voel." β˜•πŸ€Ž

By Sink Stoor het ons 'n pragtige verskeidenheid produkte om van te kies:πŸ‘Ά Babaklere en babaprodukte🐝 Natuurlike velsorg...
03/07/2026

By Sink Stoor het ons 'n pragtige verskeidenheid produkte om van te kies:

πŸ‘Ά Babaklere en babaprodukte
🐝 Natuurlike velsorg en selfversorgingsprodukte
πŸ› Bad en liggaamsprodukte
πŸ’‹ Lipbalsems en natuurlike sonskerm
🎁 Perfek vir jouself of as 'n geskenk vir iemand spesiaal.

Kom loer gerus in en ontdek ons unieke produkte.

πŸ“ 3 Borderstraat, Wilgenhof, Kroonstad
πŸ“ž 079 889 9442

Wat 'n besonderse Kombuistee!Baie dankie dat julle Sink Stoor gekies het om hierdie spesiale dag saam met julle te vier....
29/06/2026

Wat 'n besonderse Kombuistee!

Baie dankie dat julle Sink Stoor gekies het om hierdie spesiale dag saam met julle te vier. Ons waardeer elke besoek en wens die bruid 'n leeftyd vol liefde en geluk toe. πŸ’πŸ€

Kalahari dag by Die Sinkstoor..laaste kans om kaartjies te koop!Koop jou kaartjie vandag nog by Chantel..Datum: 3 Julie ...
27/06/2026

Kalahari dag by Die Sinkstoor..laaste kans om kaartjies te koop!

Koop jou kaartjie vandag nog by Chantel..
Datum: 3 Julie 2026
Plek: 3 Border Straat Wilgenhof (Die Sinkstoor)
Tyd: 8am - 5pm
Koste: R350
Kontak besonderhede: Chantel - 078 531 6360

Of jy nou lus is vir iets soets of iets hartigs, ons het net die regte kombinasie vir jou.β˜•πŸ° Koffie + Koek – R60β˜•πŸ₯ͺ Koffi...
26/06/2026

Of jy nou lus is vir iets soets of iets hartigs, ons het net die regte kombinasie vir jou.

β˜•πŸ° Koffie + Koek – R60
β˜•πŸ₯ͺ Koffie + Jaffle – R70

Kom kuier gerus en bederf jouself!

πŸ“ 3 Borderstraat, Wilgenhof, Kroonstad
πŸ“ž 079 889 9442

Vars gevriesde groente nou beskikbaar!500g-pakkies, gereed vir jou vrieskas. Van ertjies en wortels tot boontjies en soe...
24/06/2026

Vars gevriesde groente nou beskikbaar!

500g-pakkies, gereed vir jou vrieskas. Van ertjies en wortels tot boontjies en soet patats.
Maak ete vinnig en maklik.

πŸ“ 3 Borderstraat, Wilgenhof, Kroonstad
πŸ“ž 079 889 9442

Kom geniet mΓ΄re, 20 Junie, n lekker groente sop met Ε‰ broodjie vir slegs R30.00β€ΌοΈπŸ²πŸž3 Border Straat,Wilgenhof079 889 9442
19/06/2026

Kom geniet mΓ΄re, 20 Junie, n lekker groente sop met Ε‰ broodjie vir slegs R30.00β€ΌοΈπŸ²πŸž

3 Border Straat,Wilgenhof
079 889 9442

Nog op soek na die perfekte Vadersdaggeskenk? Ons het iets spesiaals vir elke Pa! Kom kuier gerus en vind die perfekte b...
19/06/2026

Nog op soek na die perfekte Vadersdaggeskenk? Ons het iets spesiaals vir elke Pa! Kom kuier gerus en vind die perfekte bederf vir Vadersdag.

πŸ“ 3 Borderstraat, Wilgenhof, Kroonstad
πŸ“ž 079 889 9442

Kom geniet 'n stukkie van ons heerlike sjokoladekoek met n warm koppie koffie.β˜•πŸ€ŽπŸ°πŸ“ 3 Borderstraat, Wilgenhof, KroonstadπŸ“ž...
17/06/2026

Kom geniet 'n stukkie van ons heerlike sjokoladekoek met n warm koppie koffie.β˜•πŸ€ŽπŸ°

πŸ“ 3 Borderstraat, Wilgenhof, Kroonstad
πŸ“ž 079 889 9442

Ons is mΓ΄re oop van 09:00 tot 13:00.Kom geniet 'n heerlike koppie koffie, iets lekkers en 'n rustige kuier saam met ons....
15/06/2026

Ons is mΓ΄re oop van 09:00 tot 13:00.

Kom geniet 'n heerlike koppie koffie, iets lekkers en 'n rustige kuier saam met ons.β˜•πŸŒΈ

πŸ“ 3 Borderstraat, Wilgenhof, Kroonstad
πŸ“ž 079 889 9442

Address

3 Border Street, Wilgenhof
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00
Saturday 07:00 - 13:00

Telephone

+27798899442

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sink Stoor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sink Stoor:

Share