Mon-Jéfique

Mon-Jéfique Besonderse geskenke, dekor en klere vir die unieke vrou!

Die Dromers MarkThis will be our last Dromers Mark at Kleine Rijke - place that’s been home to so many beautiful markets...
04/11/2025

Die Dromers Mark

This will be our last Dromers Mark at Kleine Rijke - place that’s been home to so many beautiful markets, memories, and moments over the past two years. 🌿

We’re deeply grateful for every dreamer, maker, musician, and visitor who’s shared this space with us - for every conversation under the trees and every story that started here.

Join us one last time on 8 & 9 November as we celebrate the end of this chapter with gratitude and joy. ✨

💚Mosaiek Expo💚The final days are here - come visit, snack, and savour something delicious! 🍫 Only 4 days leftThe Expo is...
29/10/2025

💚Mosaiek Expo💚

The final days are here - come visit, snack, and savour something delicious! 🍫 Only 4 days left

The Expo is open every day, until Saturday, 1 November.

Event details:
- 16 Oct – 1 Nov
- 1 Danielle St, Fairland
- Mon- Fri 09:00 – 20:00
- ⁠Sat: 09:00 - 15:00
- ⁠Cashless event

21/09/2025

Ons kuier by die Mariki Mark! Kom maak gerus ‘n draai as jy in die Secunda omgewing is💛

21/09/2025
💛🌿💛
11/07/2025

💛🌿💛

My liewe Kliënt💛 Kom kuier die naweek saam met ons by Die Dromers mark in Harties💛 Stunning produkte beskikbaar💛
07/07/2025

My liewe Kliënt💛

Kom kuier die naweek saam met ons by Die Dromers mark in Harties💛 Stunning produkte beskikbaar💛

Innibos, jy was goed vir ons.💛 Dit was voorwaar ‘n paar dae van lekkerness! Dankie vir almal se ondersteuning, inloer en...
06/07/2025

Innibos, jy was goed vir ons.💛 Dit was voorwaar ‘n paar dae van lekkerness! Dankie vir almal se ondersteuning, inloer en lekker gesels, waardeer dit.💛 Tot ons mekaar weer sien💛

“In everything give thanks. 1 Thes 5:16” Alle lof aan my Hemelse Vader.🙌🏼💛🙌🏼Vir so lank was dit ‘n droom om deel te wees...
01/07/2025

“In everything give thanks. 1 Thes 5:16” Alle lof aan my Hemelse Vader.🙌🏼💛🙌🏼

Vir so lank was dit ‘n droom om deel te wees van Innibos! Hierdie jaar is my b***t, Mon-Jefique kuier saam!

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om my stunning verskaffers te bedank. Dit is ‘n voorreg om te deel in jul kreatiwiteit en jul beautiful produkte te mag verkoop. Sandra Loock Pelser, Olivia Karel Botha, Tjirp & Loerie, Irene inspirational art, waardeer julle.

My liewe Kliënt, as jy die naweek in Nelspruit is, kom maak gerus ‘n draai en wees deel van die lekkerness! Mystalletjie is nr 112💛
PS, sal môre foto’s deel.

Liefde
Monique💛

Wowee, ek is super opgewonde! Baie dankie Tjirp & Loerie vir my stunning Banner. Innibos ons sien jul een-van-die dae vi...
27/06/2025

Wowee, ek is super opgewonde! Baie dankie Tjirp & Loerie vir my stunning Banner. Innibos ons sien jul een-van-die dae vir 3 dae van Lekkerness! 💛

Address

35 Forsyth Road, Noordheuwel
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27829519140

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mon-Jéfique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mon-Jéfique:

Share

Category