12/10/2022
⚠️⚠️⚠️⚠️
Aan al my getroue kliënte. Dankie vir die ondersteuning die afgelope 2 jaar. Ek is so dankbaar vir elkeen wat my so goed ondersteun het. The Happy Plate Farm Kitchen sluit ongelukkig sy deure. Ek pak weer my eerste passie voluit aan as Finansiële Rekenmeester.
Dit is bittersoet maar sien ongelooflik baie uit na die nuwe hoofstuk wat voorlê.
Charl gaan steeds voort met die vleiswerk asook vleis verkope!
Groete, Lizette Geldenhuys