Marnitz Kraal

Marnitz Kraal A great place to relax and unwind, great food, drinks and accommodation.

Sondag = Bederfdag! 🍦Maak jou Sondag ekstra soet met ons Sondag Special 😍Kry ’n GRATIS Dom Pedro of milkshake (ook vir d...
07/06/2026

Sondag = Bederfdag! 🍦
Maak jou Sondag ekstra soet met ons Sondag Special 😍

Kry ’n GRATIS Dom Pedro of milkshake (ook vir die kleintjies!) met elke bestelling van hoofmaaltye, pizza of die kiddies menu πŸ₯€πŸ¨

πŸ“ž Bespreek jou tafel nou: Vivia 079 054 0126
Moenie hierdie lekker deal mis nie! ✨

NUUT by die Kraal – Black & Blue Burger! πŸ”Maak gereed vir ’n burger-ervaring soos geen ander nie! πŸ”₯'n Sappige 180g beesp...
06/06/2026

NUUT by die Kraal – Black & Blue Burger! πŸ”

Maak gereed vir ’n burger-ervaring soos geen ander nie! πŸ”₯

'n Sappige 180g beespatty, bedek met gesmelte bloukaas, ons unieke espresso-bacon konfyt, vars roket en bros uieringe – alles op ’n perfek geroosterde broodjie. 😍

🍟 Bedien met ons bekende vars gesnyde skyfies

πŸ’° Slegs R155 per porsie
πŸ“ Beskikbaar elke dag – sit en geniet of neem weg

πŸ“ž Bespreek jou tafel vandag: Vivia 079 054 0126

πŸ“Έ Wen ’n Nag vir TweeπŸŒ… Daar is iets besonders aan ’n Bosveld-sonsondergang wanneer jy dit met iemand spesiaal deel.Deel ...
06/06/2026

πŸ“Έ Wen ’n Nag vir Twee

πŸŒ… Daar is iets besonders aan ’n Bosveld-sonsondergang wanneer jy dit met iemand spesiaal deel.

Deel jou mooiste Bosveld-foto en staan ’n kans om ’n onvergeetlike nag by Marnitz Kraal te wen. ✨

πŸ“· Deel jou mooiste Bosveld-foto
🏷️ Gebruik
πŸ“ Tag

🍽️ Delicious meals that won’t break the bank! Enjoy our daily budget meals from just R80 β€” from creamy Chicken Γ  la King...
06/06/2026

🍽️ Delicious meals that won’t break the bank!

Enjoy our daily budget meals from just R80 β€” from creamy Chicken Γ  la King to hearty Pap & Kallings or Ox Liver.

Comfort food done right at Marnitz Kraal! ❀️

05/06/2026
05/06/2026

14 DAE OM TE GAAN! πŸ”₯🎢

Danny Smoke is op pad Manitz Kraal toe en ons kan nie wag vir 'n aand vol lekker musiek, groot treffers en Bosveld-kuier nie. 🍻🎀

Het jy al jou kaartjie? πŸ‘€

πŸ“… 20 Junie
πŸ“ Manitz Kraal
🎡 Danny Smoke Live

Tag die mense saam met wie jy diΓ© aand gaan sing, dans en kuier! πŸ‘‡

05/06/2026

Die aftelling begin!

Gerhard Steyn bring die treffers, ons sorg vir die vuur en die kos! πŸ”₯πŸ–

πŸ“… 1 Augustus | πŸ•‘ 18:30
πŸ“ Maritz Kraal

Bespreek jou plek vandag:
πŸ“ž Vivia – 079 054 0126

πŸ”₯ Fridays hit different at Marnitz Kraal!Choose between our juicy 400g T-Bone for only R120 or indulge in a mouthwaterin...
05/06/2026

πŸ”₯ Fridays hit different at Marnitz Kraal!

Choose between our juicy 400g T-Bone for only R120 or indulge in a mouthwatering 300g Rump with bone marrow for R150 β€” both served with chips and your choice of Castle Lite, Black Label Draught, or a Double Richelieu & Coke. 🍻πŸ₯©

Gather your crew and kick off the weekend the right way!

πŸŽΆπŸ‘€ Maak daai lirieke klaar… kan jy die song Γ©n kunstenaar raai?β€œJy’t ’n lyf vir ________” πŸ”₯πŸ’ƒHierdie hit gaan oor méér as...
05/06/2026

πŸŽΆπŸ‘€ Maak daai lirieke klaar… kan jy die song Γ©n kunstenaar raai?

β€œJy’t ’n lyf vir ________” πŸ”₯πŸ’ƒ
Hierdie hit gaan oor méér as net dans moves!

Komment jou antwoord hieronder πŸ‘‡
🎀 Song naam + kunstenaar
🍺 Eerste regte antwoord wen ’n GRATIS dop saam met hul kaartjie!

πŸ“ Manitz Kraal
☎️ Kontak Vivia: 079 054 0126

Address

N11
Marnitz

Opening Hours

Monday 08:00 - 00:00
Tuesday 08:00 - 00:00
Wednesday 08:00 - 00:00
Thursday 08:00 - 00:00
Friday 08:00 - 00:00
Saturday 08:00 - 00:00

Telephone

+27790540126

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marnitz Kraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share