LekkerWei

LekkerWei Soul food.

See you this Wednesday at LekkerWei at Nelspruit Rugby Club. For bookings or take-aways, phone Elaine Blignaut on 082 57...
02/05/2023

See you this Wednesday at LekkerWei at Nelspruit Rugby Club. For bookings or take-aways, phone Elaine Blignaut on 082 573 1299

See you this Wednesday at LekkerWei at Nelspruit Rugby Club  For bookings or take-aways, phone Elaine Blignaut on 082 57...
18/04/2023

See you this Wednesday at LekkerWei at Nelspruit Rugby Club For bookings or take-aways, phone Elaine Blignaut on 082 573 1299

See you this Thursday at LekkerWei at the Nelspruit Rugby Club. For bookings or take-aways, phone Elaine Blignaut on 082...
11/04/2023

See you this Thursday at LekkerWei at the Nelspruit Rugby Club. For bookings or take-aways, phone Elaine Blignaut on 082 573 1299

04/04/2023

See you this Wednesday at LekkerWei at the Nelspruit Rugby Club. For bookings or take-aways, phone Elaine Blignaut on 082 573 1299

See you this Wednesday at LekkerWei at the Nelspruit Rugby Club For bookings or take-aways, phone Elaine Blignaut on 082...
01/03/2023

See you this Wednesday at LekkerWei at the Nelspruit Rugby Club For bookings or take-aways, phone Elaine Blignaut on 082 573 1299

17/02/2023

Ek lees (letterlik) derduisende woedende opinies oor MSC se apatiese houding teenoor hul passasiers. Almal is eens MSC pleeg kontrakbreuk en betrokkenes vertel hoe MSC dit bykans onmoontlik vir jou maak om jou geld terug te kry.
Dankie dat jy nie opgee nie.
*
Sou iemand die potensiaal van 'n klasaksie oorweeg, ek is in. Meer as 1000 passasiers het ten duurste betaal vir die konsert, die bootreis, vlugte en brandstof Kaap toe asook verblyf daar. Dis nou voor MSC hul woke-aanval gekry het en die kontrak "aangepas" het.
Dié PC-griep verwoes ons en gekaapte kommersiële instansies gee gedweë toe. Ek verklaar lewenslank oorlog teen dié handelsmerke want hulle beledig myne, ons s'n. (AiG self het darem vir lank by my gestaan teen die Sun International en Toyota boelies, wat hoofborge was daar).
Hier is die res:
Standardbank, Jacaranda-radio, Taalmonument, Innibos, KKNK, Ghoemas, DSTV en Multichoice. Ek het te velde getrek teen produkte soos Dis-chem, Coke en Spur, maar vir ander redes. Mense wat tot dusver baie hard gewerk het om my te kelder was onder andere Sloet, Bailes, Pienaar, Zietsman, Rian en David Kramer. 'Nuff said.
*
Dit moet genoem word dat by die bekendstelling van die groter passasierskepe aan Suid Afrikaanse waters, die gastelys vir ene Julius Malema ingesluit het.
*
Dankie vir die (min) bekendes wat my ondersteun, soos Burre en Manie en ook Isak op Nuuspod hier https://www.youtube.com/live/REnslD5Ncaw?feature=share
En kolonel Chris Wyatt hier
https://youtube.com/shorts/a-laQMvmG1Q?feature=share en kolonel Wynand du Toit hier:
https://youtu.be/QHy4_MsFvsg
En Neil de Beer hier: https://fb.watch/iJIOxK0prU/
Dit sal ek onthou.
*
Ek het eintlik min opsies, want kultuur is nie iets wat ek doen nie, dis iets wat ek is. Dankbaarheid daarvoor, vir my kultuur, sy herkoms, sy opofferinge, sy veldslae, sy vroue en sy kinders en sy taalstryd - is min gevra. Dis nie dat linkse mede-Afrikaners onbetroubaar is nie, dis dat hulle maar net bietjie ondankbaar is - en daarom omkoopbaar is. MSC het my fooi verdubbel om te kapituleer, maar dis nie hoe dié oom se hart klop nie. Druk dit.
*
Nee, ek het g'n sent ontvang nie en MSC verwag van Lefra om die skade te dek! En sou hulle my die vol- of kansellasiefooi betaal, weet ek presies wat om daarmee te maak. Hou my dop.
*
Ek het steeds geen verwagtinge van mede-kunstenaars om te reageer nie. Meeste van hulle is of polities ongeletterd, of bang of brandarm. Maak al die geldjies wat julle kan, kollegas. Maar onthou om, voor jy inwals, altyd kajuittemperatuur te lees...
*
Laastens, ek is g'n "booted off" nie. Die kontrakvoorwaardes is verander en ek het dit verwerp. Finish&klaar. My antwoord aan hulle was eenvoudig: "Ek sal julle sê wanneer ek melaats het. Julle sal nie vir my sê wanneer ek melaats het nie."
*
Ek pak my tassie vir Villiers se Lekoa Lodge en Riversdal se skou dié naweek. Kom skud blad.

Address

5 Kiepersol Street WEST ACRESS
Mbombela
1200

Telephone

+27825731299

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LekkerWei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category