Groen Koei Restaurant

Groen Koei Restaurant Kom beleef die egte Suid Afrikaanse spyskaart en kuier om die spit of braai. Tuis gemaakte drankies

πŸ‰ RUGBY & RIBS by Groen Koei Restaurant! Kom geniet al die opwinding van die rugby saam met ons terwyl jy smul aan ons h...
10/07/2026

πŸ‰ RUGBY & RIBS
by Groen Koei Restaurant!

Kom geniet al die opwinding van die rugby saam met ons terwyl jy smul aan ons heerlike special!

πŸ– 500 g Ribbetjies
🍟 Bedien met skyfies
πŸ’° Slegs R150

πŸ“… 10 & 11 Julie 2026
πŸ•“ Vanaf 15:00
πŸ“ 58 Zuidstraat, Middelburg

Geen besprekings nodig nie – bring jou familie en vriende en geniet 'n lekker rugby-aand by Groen Koei Restaurant!

πŸ‰ Saterdag 11 Julie se rugbywedstryde:
⏰ 07:10 – Nieu-Seeland πŸ†š ItaliΓ«
⏰ 09:40 – AustraliΓ« πŸ†š Frankryk
⏰ 12:10 – Japan πŸ†š Ierland
⏰ 15:10 – Fidji πŸ†š Engeland

⏰ 17:40 – SUID-AFRIKA πŸ†š SKOTLAND πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’›

⏰ 21:10 – ArgentiniΓ« πŸ†š Wallis

Moenie die aksie misloop nie – lekker kos, yskoue drankies en die beste rugby-atmosfeer wag vir jou!

πŸ‰ RUGBY & RIBS by Groen Koei Restaurant! Kom geniet al die opwinding van die rugby saam met ons terwyl jy smul aan ons h...
10/07/2026

πŸ‰ RUGBY & RIBS
by Groen Koei Restaurant!

Kom geniet al die opwinding van die rugby saam met ons terwyl jy smul aan ons heerlike special!

πŸ– 500 g Ribbetjies
🍟 Bedien met skyfies
πŸ’° Slegs R150

πŸ“… 10 & 11 Julie 2026
πŸ•“ Vanaf 15:00
πŸ“ 58 Zuidstraat, Middelburg

Geen besprekings nodig nie – bring jou familie en vriende en geniet 'n lekker rugby-aand by Groen Koei Restaurant!

πŸ‰ Saterdag 11 Julie

⏰ 17:40 – SUID-AFRIKA πŸ†š SKOTLAND πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’›

Moenie die aksie misloop nie – lekker kos, yskoue drankies en die beste rugby-atmosfeer wag vir jou!

Kyk net daai gelukkige gesigte 😍_ By *Groen Koei Restaurant* eet almal lekker aan Ouma se poedingtafel 🍰  Dit is uit die...
27/06/2026

Kyk net daai gelukkige gesigte 😍_

By *Groen Koei Restaurant* eet almal lekker aan Ouma se poedingtafel 🍰
Dit is uit die hartβ™‘ 'n bordjie vol liefde
Dis familie, dis kuier, dis tuiskos. πŸ”₯ en goeie voet jeuk musiek saam Gideon Hunter SA Musician & Artist

27/06/2026
*Plaas Kuier Saterdag! πŸ„πŸ–*  27 Junie β™‘ 18:00Vark SpitbraaiOuma se nageregtafel 🍰 Gideon Hunter live 🎸  Groen Koei Restau...
25/06/2026

*Plaas Kuier Saterdag! πŸ„πŸ–*
27 Junie β™‘ 18:00
Vark Spitbraai
Ouma se nageregtafel 🍰
Gideon Hunter live 🎸
Groen Koei Restaurant
R300 pp
R180 onder 12
Bespreek nou:
072 727 9346
073 212 0413 πŸ“²

Address

58 Zuid Street
Middelburg
1050

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 00:00
Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 00:00
Friday 10:00 - 00:00
Saturday 10:00 - 00:00

Telephone

+27727279346

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groen Koei Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Groen Koei Restaurant:

Share

Category