18/06/2026
Vrydag se ete is die perfekte manier om die week af te sluit. Geniet ons heerlike beespastei, bedien met vars beet-slaai en kool. 'n Smaklike, tradisionele maaltyd wat jou herinner aan die lekkerte van tuisgemaakte kos.
Sit terug, ontspan en laat ons die kosmaak vir jou doen.
Bestel voor 10:00 om teleurstelling te voorkom.
Bestellings: 076 991 1387
Roxy se Kos – gemaak met liefde.