Fynbos

Call Directions

Fynbos Welkom by Fynbos 🌿
’n Spesiale plek vir koffie, geskenke en dekor β€” kom kuier, geniet en vind iets besonders. β˜•πŸŽβœ¨

13/11/2026

Dis Vrydag! πŸŒΏβ˜€οΈ

Kom geniet die vars lug by Fynbos met ’n heerlike Snack Platter en ’n yskoue Sparkling Rooibos. πŸ§€πŸ“πŸ₯‚

πŸ“ 125 Kerk Straat, Modimolle
πŸ“ž +27 82 878 4551

πŸŽ„βœ¨ Kersfees is in die lug by Fynbos! ❀️Maak jou Kerstafel ekstra spesiaal met ons pragtige Kersfeesdekor en feestelike s...
10/11/2026

πŸŽ„βœ¨ Kersfees is in die lug by Fynbos! ❀️

Maak jou Kerstafel ekstra spesiaal met ons pragtige Kersfeesdekor en feestelike servette! πŸŽ…πŸŽ

Kom loer gerus in by Fynbos – Koffie, Geskenke & Dekor

πŸ³β˜• WAT IS JOU GUNSTELING ONTBYT? 😍Is jy ’n bacon & eggs mens, of verkies jy ietsie soets saam met jou oggendkoffie? πŸ₯“πŸ₯žKo...
10/11/2026

πŸ³β˜• WAT IS JOU GUNSTELING ONTBYT? 😍

Is jy ’n bacon & eggs mens, of verkies jy ietsie soets saam met jou oggendkoffie? πŸ₯“πŸ₯ž

Kom geniet vanoggend ’n heerlike ontbyt by Fynbos! πŸŒΏβ˜•

En raai wat? πŸ‘€ Ons het ’n iets op Sale !!πŸ˜ƒπŸ”₯

Kom begin jou dag op die lekkerste manier by Fynbos! πŸ’š

09/11/2026

πŸŽ„βœ¨ It’s beginning to look a lot like Christmas at Fynbos! 🎁❀️

Maak hierdie Kersfees ekstra spesiaal met ons pragtige Kerstafel-dekor en unieke geskenke! πŸŽ…πŸΌ

Van die mooiste dekor vir jou feestafel tot iets besonders om onder die Kersboom te sit – by Fynbos kry jy alles om die Kersfeesgees huis toe te neem! πŸŽ„πŸŽ€

🎁 Kom loer gerus in en doen jou Kersinkopies by ons!

πŸ“ Fynbos | Coffee β€’ Gifts β€’ Decor
Modimolle (Nylstroom)

✨ Make this Christmas beautiful with Fynbos! ❀️

πŸŒΈπŸ’• ’N BAIE SPESIALE VERJAARSDAG BY FYNBOS! πŸ’•πŸŒΈVandag het ons die voorreg gehad om ’n besonderse verjaarsdag by Fynbos te ...
06/11/2026

πŸŒΈπŸ’• ’N BAIE SPESIALE VERJAARSDAG BY FYNBOS! πŸ’•πŸŒΈ

Vandag het ons die voorreg gehad om ’n besonderse verjaarsdag by Fynbos te vier! πŸŽ‚πŸ₯‚

Van die pragtige pienk blomme tot die elegante tafeldekor – elke klein detail het bygedra om hierdie dag ekstra spesiaal te maak. 🌷✨

Baie dankie dat julle Fynbos gekies het om hierdie kosbare geleentheid te vier. Dit was vir ons ’n groot voorreg om deel te wees van die mooi herinneringe! πŸ’—

🌿 Fynbos | Koffie β€’ Geskenke β€’ Dekor
πŸ“ Modimolle

05/11/2026

GOEIE NUUS: Indien jy episode 9: Bela-Bela, Modimolle en Naboomspruit van Dorpie-doenlys 3 met aanbieder Bobby Van Jaarsveld misgeloop het daar is vanaand om 21:00 weer 'n heruitsending van die episode op VIA TV (kanaal 147 op DStv). Die episode is ook beskikbaar op DStv Stream/Catch-up.
ATKV-Klein-Kariba
Shangri-La Country Hotel & Spa
Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom
Fynbos
Dorsland Restaurant & Craft Bar
Lalele Crocodile Farm in Limpopo, South Africa
Sambane Game Lodge
Vilagama Lodge

Dorpie-doenlys word met trots aan julle gebring deur JJG Productions.
Vervoerborg vir die episode: Motus Toyota Bedfordview
Hoof vervoerborg: Halfway Ford KuilsRiver

04/11/2026

πŸŽ„βœ¨ Christmas magic is in the air at Fynbos! ❀️

The festive season has arrived, and we’re ready to welcome you with cosy vibes, beautiful gifts & a little Christmas sparkle! πŸŽβ˜•πŸŒΏ

πŸ“ Fynbos | Modimolle

πŸ—³οΈπŸŒΈ STEMDAG BY FYNBOS! β˜•πŸ’•Ons is VANDAG OOP van 08:30–12:00! 🌿Maak jou stemdag sommer ’n bietjie lekkerder met ’n heerlik...
04/11/2026

πŸ—³οΈπŸŒΈ STEMDAG BY FYNBOS! β˜•πŸ’•

Ons is VANDAG OOP van 08:30–12:00! 🌿

Maak jou stemdag sommer ’n bietjie lekkerder met ’n heerlike wegneemkoffie of yskoue Freezo! πŸ§‹πŸ˜

🍳 Kombuis sluit 11:30.

πŸ“ Fynbos | Modimolle

Stem, stop & bederf jouself! ❀️

πŸ₯žβ˜• SWEET DEAL AT FYNBOS! 🀎2 Heerlike suikerpannekoeke + ’n lekker warm Cappuccino vir slegs R50! 😍Kom bederf jouself by ...
03/11/2026

πŸ₯žβ˜• SWEET DEAL AT FYNBOS! 🀎

2 Heerlike suikerpannekoeke + ’n lekker warm Cappuccino vir slegs R50! 😍

Kom bederf jouself by Fynbos! 🌿🀎

πŸ“ Fynbos | Modimolle
125 Kerk Straat

πŸŽ¬πŸ“Ί FYNBOS KOM TELEVISIE TOE! 🌿✨Ons is ongelooflik opgewonde om met julle te deel dat Fynbos op VIA TV gaan verskyn! 🀩Van...
28/10/2026

πŸŽ¬πŸ“Ί FYNBOS KOM TELEVISIE TOE! 🌿✨

Ons is ongelooflik opgewonde om met julle te deel dat Fynbos op VIA TV gaan verskyn! 🀩

Van heerlike koffie en lekker eetgoed tot unieke geskenke, pragtige dekor en ons rustige Bosveld-atmosfeer! β˜•πŸŽπŸŒΈ

Kom kyk saam met ons hoe ons ’n stukkie van Fynbos se storie en alles wat ons bied, met die res van Suid-Afrika deel! ❀️

πŸ“Ί VIA TV
πŸ“… Donderdag, 5 November 2026
⏰ 20:30

🌿 Moenie dit misloop nie!

Ons is trots om ons klein stukkie Bosveld met julle te deel!

πŸ“ Fynbos | Modimolle

Address

125 Kerk Straat
Modimolle
0510

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 08:30 - 16:00
Thursday 08:30 - 16:00
Friday 08:30 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27828784551

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fynbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category

Nearby restaurants


Other Coffee Shops in Modimolle

Show All