Jan Se Skuld

Jan Se Skuld Jan se Skuld is 'n Restaurant en Kroeg in Pretoria met heerlike kos, kinderspeelarea en live musiek. Owners: Johan Swift, Corrie Botha, Helga Botha
(763)

🔥 VADERSDAG KOMPETISIE! 🔥Hierdie een is vir die ma's wat die pa's pa's gemaak het! 😄🍸Skryf jou naam en kontakbesonderhed...
11/06/2026

🔥 VADERSDAG KOMPETISIE! 🔥
Hierdie een is vir die ma's wat die pa's pa's gemaak het! 😄🍸
Skryf jou naam en kontakbesonderhede agter op jou rekening en gooi dit in die kompetisiehouer.

🥃 Pa kry die eer...
🍸 Ma kry die gin!

📅 Trekking: Sondag 21 Junie om 20:00
⚠️ Jy moet teenwoordig wees om die prys te ontvang.

Maak nie saak hoe koud dit raak nie, by Jan se Skuld bly die kuier warm. 🔥
11/06/2026

Maak nie saak hoe koud dit raak nie, by Jan se Skuld bly die kuier warm. 🔥

As jy nie die antwoord weet nie, sê net ‘dis Jan se skuld!’. Lekker Quiz Night vanaand!
11/06/2026

As jy nie die antwoord weet nie, sê net ‘dis Jan se skuld!’. Lekker Quiz Night vanaand!

Jy’t nie geweet jy het ’n Donderdag-tradisie nodig nie... tot jy Jan se Khoikhoi Burger geproe het! 200g bief pattie of ...
11/06/2026

Jy’t nie geweet jy het ’n Donderdag-tradisie nodig nie... tot jy Jan se Khoikhoi Burger geproe het! 200g bief pattie of hoenderfilet met lekker skyfies of slaai. Kry vandag 'n Khoikhoi Burger en ‘n yskoue Castle Lite Draught vir R95. 🍺🍔Beskikbaar vanaf 11H00

Waar kan 'n mens nog so 'n lekker plaasontbyt kry vir R35?
11/06/2026

Waar kan 'n mens nog so 'n lekker plaasontbyt kry vir R35?

10/06/2026

🍔🍟Die nuwe Familie Fees is nou beskikbaar. 'n perfekte rede om die familie bymekaar te kry vir iets lekker. Kry 2x San Burgers - 200g bief pattie of hoenderfilet met kaas, en 2x Kinder Burgers met 'n sappie vir slegs R300!

🔥Winteraande was nog nooit so gesellig nie. Kry jou eie tafelverwarmer vir net R40.❤️‍🔥
10/06/2026

🔥Winteraande was nog nooit so gesellig nie. Kry jou eie tafelverwarmer vir net R40.❤️‍🔥

Bingo soos jy dit nog nooit gespeel het nie! Bring jou foon en kom kuier!🤳🔴5 RONDTES:Eerste Bingo in elke rondte wen 'n ...
10/06/2026

Bingo soos jy dit nog nooit gespeel het nie! Bring jou foon en kom kuier!🤳

🔴5 RONDTES:
Eerste Bingo in elke rondte wen 'n R100 koopbewys.

🟠Verdien punte in elke rondte deur:
Bingos te kry
Soveel nommers moontlik af te merk

🔵Speler met die hoogste totale punte oor al 5 rondtes wen ook 'n R500 koopbewys

Ons grooot eisbein is vandag op special vir slegs R170 en word bedien met enige van jou gunsteling bykos en 'n Windhoek ...
10/06/2026

Ons grooot eisbein is vandag op special vir slegs R170 en word bedien met enige van jou gunsteling bykos en 'n Windhoek Draught! Beskikbaar van 11H00.

Dis Pensioenaris Dag by Jan.Pensioenarisse kan twee lekker ontbyt winskopies vandag tussen 9H00 en 11H00 kom geniet.Kry ...
10/06/2026

Dis Pensioenaris Dag by Jan.
Pensioenarisse kan twee lekker ontbyt winskopies vandag tussen 9H00 en 11H00 kom geniet.
Kry ons heerlike Strandloper ontbyt en ‘n gratis koffie vir R40 of ons smaaklike Stigters ontbyt en ‘n gratis koffie vir R60.
Ontbyt spesiale aanbieding slegs van toepassing op persone 60 en ouer, Woensdae van 9:00 tot 11:00

Address

545 Third Road
Montana
0151

Opening Hours

Monday 09:00 - 22:00
Tuesday 09:00 - 22:00
Wednesday 09:00 - 22:00
Thursday 09:00 - 22:00
Friday 09:00 - 22:00
Saturday 09:00 - 22:00
Sunday 09:00 - 20:00

Telephone

+27712264976

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jan Se Skuld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jan Se Skuld:

Share