Die Kuiergat

Call Directions

Die Kuiergat 🔥 Die Kuiergat 🔥
Lekker vibes. Live events. Legendary food.
🍔 Coastal bites + ice-cold drinks 🍻


Please drink responsibly 🔞

It's KARAOKE NIGHT at DIE KUIERGATWednesday, 18 November 202691 Marsh Street, Mossel BayKaraoke starts at 19:00Happy Hou...
18/11/2026

It's KARAOKE NIGHT at DIE KUIERGAT
Wednesday, 18 November 2026

91 Marsh Street, Mossel Bay
Karaoke starts at 19:00
Happy Hour: 19:00-21:00

See you tonight at DIE KUIERGAT!

Scallywag Marathon 4 en 5 Desember, dit is amper tyd vir lekker kuier, koop jou kaartjies aanlyn of by Die Kuiergat, R10...
17/11/2026

Scallywag Marathon 4 en 5 Desember, dit is amper tyd vir lekker kuier, koop jou kaartjies aanlyn of by Die Kuiergat,

R100 per kaartjie! Druk op die foto hieronder..

Vir die wat nie weet waar ons gelee is nie - 91 Marsh Straat!

Kom sien, Kom Kuier!

Scallywag takes the stage at Die Kuiergat in Mossel Bay for two nights of live music on Friday 4th and Saturday 5th of December, starting at 8pm! Kick off the festive season with great music, good company and cold drinks. Whether you’re celebrating the end of the year with friends or just after a ...

Wat gebeur die week by Die KuiergatOns het 'n lekker week wat voorle! Kom kuier lekker saam met ons!
17/11/2026

Wat gebeur die week by Die Kuiergat

Ons het 'n lekker week wat voorle!

Kom kuier lekker saam met ons!

16/11/2026

Ons het vir julle 'n lekker show oppad om Desember af te skop! Marathon weekend saam met Scallywag! Maak solank die datums vas vir 1 besonderse lekker kuier! Die 4de en 5de Desember! Meer inligting volg.

Die Kuiergat in samewerking met Alcatraz sekuriteit, waar ons gewapende wagte het om ons kliente veilig te hou, Want jul...
13/11/2026

Die Kuiergat in samewerking met Alcatraz sekuriteit, waar ons gewapende wagte het om ons kliente veilig te hou,

Want julle veiligheid buite ons besigheid is van kardinale belang!

Kom geniet die laat aande saam met ons met gemoedsrus dat julle, en julle voertuie veilig is.

(Niks het darm gebeur vir die nuuskuriges)

Ons doen net ons deel!

Dis vrydag, en vir n bietjie verandering speel die Springbokke vanand, kom skop die begin van jou naweek lekker af saam ...
13/11/2026

Dis vrydag, en vir n bietjie verandering speel die Springbokke vanand, kom skop die begin van jou naweek lekker af saam met ons,
Dj Wes bring vir ons lekker musiek, ons kombuis maak 10h toe,

Springbokke teen Frankryk vanand 22h10!
Lekker specials beskikbaar!
Rugby word op die grootskerm uitgesaai!

Kom join ons!

Bring jou vriende, kies jou nommers en kyk wie eerste BINGO! kan skree! 🏆📍 Die Kuiergat, 91 Marsh Street, Mosselbaai🕖 Bi...
12/11/2026

Bring jou vriende, kies jou nommers en kyk wie eerste BINGO! kan skree! 🏆

📍 Die Kuiergat, 91 Marsh Street, Mosselbaai

🕖 Bingo begin om 19:00
🍻 Happy Hour: 19:00–21:00

Moenie uitmis nie ons sien julle daar!

🎤🔥 Woensdagaand is gemaak vir lekker kuier en goeie musiek! Of jy nou ’n hidden talent het of net lekker saam wil sing, ...
11/11/2026

🎤🔥 Woensdagaand is gemaak vir lekker kuier en goeie musiek! Of jy nou ’n hidden talent het of net lekker saam wil sing, bring jou vriende en kom maak ’n aand daarvan! 😂🍻 Kies jou gunsteling liedjie, gryp ’n mikrofoon en laat waai! 🎶 🍹 Happy Hour: 19:00–21:00
🎤 Karaoke begin om 19:00 📍 Die Kuiergat, 91 Marsh Street, Mosselbaai. Ons sorg vir die musiek, julle bring die gees!

Kom kyk wat gebeur die week by Die Kuiergat! Kom maak n draai en kom kuier saam!
09/11/2026

Kom kyk wat gebeur die week by Die Kuiergat!

Kom maak n draai en kom kuier saam!

Bok Rugby is terug en dis Saterdag! Kom join ons vir die Bokke game teen Italie afskop is 13h40 vanmiddag, daarna gaan o...
07/11/2026

Bok Rugby is terug en dis Saterdag!

Kom join ons vir die Bokke game teen Italie afskop is 13h40 vanmiddag, daarna gaan ons 'n lekker live show he met Willem, gratis ingang.

Rugby is beter op die BIG Screen!

Kom maak 'n draai en kom skree saam met ons!

Die Bok Leef!

Address

91 Marsh Straat
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 07:00 - 22:00
Tuesday 07:00 - 22:00
Wednesday 07:00 - 22:00
Thursday 07:00 - 22:00
Friday 07:00 - 22:00
Saturday 07:00 - 22:00
Sunday 10:00 - 18:00

Telephone

+27767365778

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kuiergat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants