Cango Catering

Cango Catering selling meals, baked goods, desserts

07/07/2026
Heerlike varsgebakte klein koekies op bestelling. R 60 per 500g pakkie
30/06/2026

Heerlike varsgebakte klein koekies op bestelling. R 60 per 500g pakkie

20/04/2026

Spyskaart: 20 - 24 April

Maandag:
Bobotie
Geel Rys
Knoffel Botter Erte en Mielies
Tamatie en Uie Slaai
🫑🌮🍗🥗🫐🍇🥙

Dinsdag:
Gekrummelde Hoender Repies met Kaassous
Aartappel Wiggies
Soet Wortels
Groenbone met Sampioen
🧁🌽🍉🍓🥜🍠🍌

Woensdag:
Kerrie Lam's Bredie
Rys
Sweet Potatoes
Groen Slaai

Ystervarkie
🥦🧄🍋🍩🫑🌮🍗

Donderdag:
Frikkadel en Varkspek Sosatie
Kapokaartappels
Kanneel Pampoen
Brokkollie / Blomkool Gebak
🍌🍠🍋🥦🍋‍🟩🍆🥥

Vrydag:
Groente sop:
1 liter - R60
500ml - R35
250ml - R20

Vetkoeke:
Kerrie Maalvleis - R30
Hoender Mayon - R30
Plein - R 15
🫐🍇🌮🥙🌽🍓🍉

Groot borde - R75 elk
Klein borde - R50 elk
Nageregte - R 10 elk

Address

Oudtshoorn
6620

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cango Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category