17/07/2026
Wat’s op jou spyskaart vanaand?
Ons sê… PIZZA! 🍕
Vars uit die oond, propvol geur en gemaak met liefde – dis hoe ons by Camp Roadhouse rol. Van klassieke gunstelinge tot bietjie “out-of-the-box” kombinasies… ons het ’n pizza vir elke lus!
📞 Plaas jou bestelling:
☎️ +27 44 272 3831
📱 WhatsApp: +27 81 380 0278
📍 78 Van Der Rietstraat, Oudtshoorn
•
•
•