Formosa Jams

Formosa Jams Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Formosa Jams, Food stall, Port Elizabeth.

Formosa kaartjies en plantjies Al die kaartjies word met die hand geverf! Koop nou jou Kersfees kaartjies ;)
11/12/2022

Formosa kaartjies en plantjies

Al die kaartjies word met die hand geverf!
Koop nou jou Kersfees kaartjies ;)

Handgemaakte kaartjies sal beskikbaar wees by die Markdag vir R15, R20 of R50 vir 5
06/12/2022

Handgemaakte kaartjies sal beskikbaar wees by die Markdag vir R15, R20 of R50 vir 5

Come to the Christmas Market this weekend and buy the perfect Christmas gifts! A bottle of jam, small plant and handmade...
06/12/2022

Come to the Christmas Market this weekend and buy the perfect Christmas gifts!

A bottle of jam, small plant and handmade card sound pretty great to me ;)

We have also added a new section to Formosa: Leather

Die konfyt-kookers is terug met vars bottels jam! Plaas nóú jou bestelling en lek jou lippe af saam met ons... Dit maak ...
03/12/2022

Die konfyt-kookers is terug met vars bottels jam!
Plaas nóú jou bestelling en lek jou lippe af saam met ons...

Dit maak n soet en sweet kantoor-, kers- en juffrougeskenkie.

Kontak Cara: 064 683 0406

Don't be sorry! Be lekker! Stock up your shelves before it's too late!
19/01/2022

Don't be sorry! Be lekker!
Stock up your shelves before it's too late!

Begin 2022 soet en lekker! Plaas jou bestelling voor dit te laat is...Bessie - R60Aarbei - R60Appelkoos - R50Perske - R5...
23/12/2021

Begin 2022 soet en lekker!

Plaas jou bestelling voor dit te laat is...

Bessie - R60
Aarbei - R60
Appelkoos - R50
Perske - R50

Cara: 064 683 0406
Kirsten: 081 507 1969

Plaas nou jou bestelling om dit voor Kersfees te kry!Maak vinnig, want die bessies en aarbeie raak min...Cara: 064 683 0...
17/12/2021

Plaas nou jou bestelling om dit voor Kersfees te kry!

Maak vinnig, want die bessies en aarbeie raak min...

Cara: 064 683 0406
Kirsten: 081 507 1969

Handgemaakte kaartjies is beskikbaar in pakkies van 10 teen R50!Bind jou kaartjie aan jou potjie konfyt om die perfekte ...
16/12/2021

Handgemaakte kaartjies is beskikbaar in pakkies van 10 teen R50!

Bind jou kaartjie aan jou potjie konfyt om die perfekte kersgeskenk te maak.

Kyk gerus na Formosa Jams se vier specials as jy opsoek is na 'n maklike-geskenk.
11/12/2021

Kyk gerus na Formosa Jams se vier specials as jy opsoek is na 'n maklike-geskenk.

Formosa Jams kom uit die boorde in die hart van die Langkloof - aan die voet van Piek Formosa.Piek Formosa is ook bekend...
11/12/2021

Formosa Jams kom uit die boorde in die hart van die Langkloof - aan die voet van Piek Formosa.
Piek Formosa is ook bekend as die hoogste berg in die Langkloofreeks.

Bestel jou gunstelingpotjie konfyt en geniet dit oor die feestyd wat voorlê!

Cara: 064 683 0406
Kirsten: 081 507 1969

Moenie uitmis op hierdie jaar se kooksel nie!Aarbeikonfyt - R60Bessiekonfyt - R60Appelkooskonfyt - R50Perskekonfyt - R50...
07/12/2021

Moenie uitmis op hierdie jaar se kooksel nie!

Aarbeikonfyt - R60
Bessiekonfyt - R60
Appelkooskonfyt - R50
Perskekonfyt - R50

Cara: 064 683 0406
Kirsten: 081 507 1969

Address

Port Elizabeth
6001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Formosa Jams posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category