13/07/2026
'n Goeie vetkoek word geken aan drie dinge:
โ๏ธ Dit moet vars wees.
โ๏ธ Dit moet groot wees.
โ๏ธ Dit moet jou lus maak vir nog een.
Boere-Sjiek se vetkoek โtickโ al die boksies ๐