02/06/2026
Op 5 Mei 2026 het die ondenkbare gebeur. 'n Reënbui het oor die berge van die Langkloof uitgesak en dit het vir drie dae voortgeduur. Die land, die diere én die boere het die mag van die vloede gevoel en nou het hulle JOU nodig.
Buffelsfontein, in vennootskap met Saai, bied 'n verskeidenheid 𝘳𝘢𝘧𝘧𝘭𝘦-kaartjies aan vir:
-'n Buffelsfontein-boerpot,
-'n jag-boerpot
-óf 'n spesiale advertensie-video saam met Meyer Le Roux.
Plus, ál jou skenkings gaan reguit na die boere in nood toe.
Verdere hulp met dieselskenkings vir boere in die Vallei is ook welkom. Want saam is hoe ons 'n verskil kan maak.
Koop jou 𝘳𝘢𝘧𝘧𝘭𝘦-kaartjie vandag: https://www.saai.org/af/buffelsfontein-raffle
*Kompetisie eindig op 25 Junie. Die wenners word aangekondig op 26 Junie.