Afrifrans at Delectus Manor

Afrifrans at Delectus Manor Coffee shop /Restaurant with a South African feel and a touch of French flair and style!
(1)

Bestel asb vooraf vir wegneem etes en bespreek asb n tafel vir "in Restaurant" ete.
11/07/2026

Bestel asb vooraf vir wegneem etes en bespreek asb n tafel vir "in Restaurant" ete.

Ons gewilde Ontbyt "special" is nogsteeds beskikbaar teen die weggee prys van R78 met n warm cappuccino ingesluit!  Besk...
11/07/2026

Ons gewilde Ontbyt "special" is nogsteeds beskikbaar teen die weggee prys van R78 met n warm cappuccino ingesluit!

Beskikbaar tot 11.00

Ons is oop ja...😉Warm Cappuccino, vars gebakte skons en quiches, liplekker geregte vanaf ons spyskaart te kies.... Afrif...
10/07/2026

Ons is oop ja...😉
Warm Cappuccino, vars gebakte skons en quiches, liplekker geregte vanaf ons spyskaart te kies.... Afrifrans is die plek om te kom kuier.
388 Dr vd Merwe straat Montana
Delectus Lifestyle Village
Oop vanaf 9.00 tot 16.00

Kom kuier gerus vir ons en ontvang 10% korting op jou rekening(noem asb vir kelner)Warm Cappuccino, heerlike vars gebakt...
08/07/2026

Kom kuier gerus vir ons en ontvang 10% korting op jou rekening(noem asb vir kelner)
Warm Cappuccino, heerlike vars gebakte skons, liplekker geregte vanaf ons spyskaart is beskikbaar by Afrifrans at Delectus Manor.
Ons is oop vanaf 9.00 tot 16.00
Delectus Lifestyle Village
389 Dr vd Merwe straat Montana

Daar is altyd iets lekker aan die gebeur by Afrifrans. Ons het Saterdag n waterverf klas gehad wat aangebied is deur Lin...
06/07/2026

Daar is altyd iets lekker aan die gebeur by Afrifrans. Ons het Saterdag n waterverf klas gehad wat aangebied is deur Lindie art. Dames het dit terdee geniet...geverf en gekuier!
Hou ons sosiale media dop vir die volgende verfklas.

Die rede hoekom gaste Afrifrans at Delectus Manor kies om hul funksie te hou...?Keurig gedekte tafels met aandag aan det...
05/07/2026

Die rede hoekom gaste Afrifrans at Delectus Manor kies om hul funksie te hou...?
Keurig gedekte tafels met aandag aan detail EN heerlike kos daarby saam.
Hierdie mooi tafels was gedek vir n statige dame se verjaardag.
Kontak ons gerus indien jy jou funksie by Afrifrans wil hou.
[email protected]

Ontbyt special....of middagete? Julle is welkom. Ons is oop tot 14.00 vandag.
05/07/2026

Ontbyt special....of middagete?
Julle is welkom.
Ons is oop tot 14.00 vandag.

Ons is oop ja... Warm Cappuccino, heerlike ontbyt of middagete of lekker koek...Kom kuier gerus, bring n vriend of vrien...
03/07/2026

Ons is oop ja... Warm Cappuccino, heerlike ontbyt of middagete of lekker koek...
Kom kuier gerus, bring n vriend of vriendin saam en ervaar ons hartlike gasvryheid hier in die hart van Montana.
Ons is oop van 9.00 tot 16.00
Adres:
Delectus Lifestyle Village
389 Dr vd Merwe straat Montana

Woensdag is PENSIONARISDAG by Afrifrans. Ontvang 10% korting op jou rekening (noem dit asb vir d kelner) Nooi jou vriend...
01/07/2026

Woensdag is PENSIONARISDAG by Afrifrans.
Ontvang 10% korting op jou rekening (noem dit asb vir d kelner)
Nooi jou vriend of vriendin saam en kom kuier gerus vir ons.
Ons is oop van 9.00 tot 16.00
Adres:
389 Dr vd Merwe straat Montana
Delectus Lifestyle Village

Ons is oop vandag... Kom kuier gerus en drink n warm cappuccino, geniet n heerlike gereg van ons spyskaart. Daar is iets...
30/06/2026

Ons is oop vandag... Kom kuier gerus en drink n warm cappuccino, geniet n heerlike gereg van ons spyskaart. Daar is iets vir elke pallet en smaak.
Delectus Lifestyle Village
389 Dr vd Merwe straat Montana

Address

389 Drive Van Der Merwe Straat Montana
Pretoria

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrifrans at Delectus Manor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Afrifrans at Delectus Manor:

Share

Category