Derdepark Sentrum

Derdepark Sentrum 3de Park bied van die volgende dienste vir u gerief :
Slaghuis * Bakkery * Supermark * Vulstasie * Restaurant Intiem en uit die gewoel. Haastig?

Dis hoe ons dit sal beskryf. By Derdepark Winkel Sentrum kan jy kom ontspan. Eet en drink ietsie by ons restaurant en kry van die beste vleis en lekkerste brode terwyl jou kar gewas word, of vroulief haar hare sny. Ons het ook n Engen petrol stasie asook n "Quick Shop". Alles op dieselfde terrein. Op die perseel is daar ook 'n Postnet, Wassery, Drankwinkel, Karate vir die kinders en nog vele meer. Kom besoek ons gerus.

Bunny Chow Vrydae! Vrydae is Bunny Chow-dae by Derdepark! ๐Ÿ”ฅGeniet ons heerlike Bunny Chow vir slegs R84.99 - net geldig ...
05/06/2026

Bunny Chow Vrydae!

Vrydae is Bunny Chow-dae by Derdepark! ๐Ÿ”ฅ

Geniet ons heerlike Bunny Chow vir slegs R84.99 - net geldig op Vrydae tot einde Junie.

Moenie uitmis nie, kom kry joune vandag!

๐Ÿ“ž Bestel nou: 012 755 6781 | 082 490 9193

โ˜•๐Ÿฉ Die Perfekte Kombinasie vir Doughnutdag!Vier Wรชreld Doughnutdag saam met ons by MBT Tribeca! ๐ŸŽ‰Geniet โ€™n Medium Cappuc...
04/06/2026

โ˜•๐Ÿฉ Die Perfekte Kombinasie vir Doughnutdag!

Vier Wรชreld Doughnutdag saam met ons by MBT Tribeca! ๐ŸŽ‰

Geniet โ€™n Medium Cappuccino + Doughnut vir slegs R49.99 op 5 Junie 2026.

Kom maak jou dag net โ€™n bietjie soeter! ๐Ÿ˜‹

๐Ÿ“ Beskikbaar by MBT Tribeca, Derdepark
๐Ÿ“… Slegs Vrydag, 5 Junie 2026

๐Ÿฉ Vrydag, 5 Junie is Wรชreld Doughnut Dag!Kom geniet jou gunsteling doughnut of bederf iemand spesiaal met iets soets. Da...
04/06/2026

๐Ÿฉ Vrydag, 5 Junie is Wรชreld Doughnut Dag!

Kom geniet jou gunsteling doughnut of bederf iemand spesiaal met iets soets. Daar is niks beter as vars doughnuts en goeie geselskap nie!

Hearty Beef & Veggie SoupPerfek vir die koue weer! โœ”๏ธ 250ml sop + cocktail broodjie vir slegs R29.99OFโœ”๏ธ 1L sop + 12 coc...
03/06/2026

Hearty Beef & Veggie Soup

Perfek vir die koue weer!

โœ”๏ธ 250ml sop + cocktail broodjie vir slegs R29.99
OF
โœ”๏ธ 1L sop + 12 cocktail broodjies vir R109.99

๐Ÿ“ Slegs op Woensdae beskikbaar.
๐Ÿ“ž 012 755 6781 | 082 490 9193

๐ŸŽค Jan Blohm live by Padlangs! ๐ŸŽคMoenie hierdie besonderse aand misloop nieJoin ons op 28 Junie om 17:00 vir โ€™n onvergeetl...
03/06/2026

๐ŸŽค Jan Blohm live by Padlangs! ๐ŸŽค

Moenie hierdie besonderse aand misloop nie
Join ons op 28 Junie om 17:00 vir โ€™n onvergeetlike vertoning deur Jan Blohm

๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies: R250 p.p.
๐Ÿ“ Padlangs Restaurant & Bar, Derdepark Sentrum, Zambezi Drive, Pretoria

Bespreek jou kaartjies hier:
https://amfi.click

Heerlike grootmaat 2kg pak maalvleis teen slegs R99.99/kg! ๐Ÿ“… Geldig van 1 tot 7 Junie๐Ÿ“ Derdepark Vleismark
02/06/2026

Heerlike grootmaat 2kg pak maalvleis teen slegs R99.99/kg!

๐Ÿ“… Geldig van 1 tot 7 Junie
๐Ÿ“ Derdepark Vleismark

Maandag Special! ๐Ÿฝ๏ธGeniet ons heerlike Kerrie & Rys vir slegs R44.99!๐Ÿ“ Beskikbaar net op Maandae in Junie๐Ÿ“ž 012 755 6781 ...
01/06/2026

Maandag Special! ๐Ÿฝ๏ธ

Geniet ons heerlike Kerrie & Rys vir slegs R44.99!

๐Ÿ“ Beskikbaar net op Maandae in Junie
๐Ÿ“ž 012 755 6781 | 082 490 9193

Kom kry joune terwyl voorraad hou!

๐Ÿ” Burger Donderdag! ๐ŸŸVier โ€˜International Burger Dayโ€™ saam met ons ๐ŸŽ‰6 heerlike Cheese Sliders + chips vir net R159.99 ๐Ÿ˜๐Ÿ“… ...
27/05/2026

๐Ÿ” Burger Donderdag! ๐ŸŸ
Vier โ€˜International Burger Dayโ€™ saam met ons ๐ŸŽ‰

6 heerlike Cheese Sliders + chips vir net R159.99 ๐Ÿ˜
๐Ÿ“… Net hierdie Donderdag - 28 Mei!

Moenie uitmis nie ๐Ÿ‘Œ

Ons(Padlangs) is binnekort op Dorpie-doenlys op VIA TV-kanaal 147. Bobby van Jaarsveld is die aanbieder van hierdie prog...
26/05/2026

Ons(Padlangs) is binnekort op Dorpie-doenlys op VIA TV-kanaal 147. Bobby van Jaarsveld is die aanbieder van hierdie program so kyk gerus uit vir ons insetsel.

Kom kry jou BUY ONE GET ONE FREE Rib Burger by Derdepark! ๐Ÿ” Slegs op Maandae in MeiMoet nie uitmis nie!
25/05/2026

Kom kry jou BUY ONE GET ONE FREE Rib Burger by Derdepark! ๐Ÿ” Slegs op Maandae in Mei
Moet nie uitmis nie!

๐Ÿ” Mal Maandag is hier!
Koop 1 Rib Burger en kry 1 GRATIS vir net R49.99
Slegs op Maandae geldig terwyl voorraad hou.
Moenie uitmis nie! ๐Ÿ”ฅ

Address

Zambesi Road East
Pretoria
0035

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 07:00 - 13:00

Telephone

+27127556781

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Derdepark Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share