Weiveld Village

Weiveld Village Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Weiveld Village, Restaurant, 1 Boschkop Road, Zwavelpoort, Pretoria.

Sien julle vanaand by Weiveld Sports Bar om die Fifa Wêreld beker saam met ons te kom kyk!🇿🇦 vs 🇲🇽 | 21:00
11/06/2026

Sien julle vanaand by Weiveld Sports Bar om die Fifa Wêreld beker saam met ons te kom kyk!

🇿🇦 vs 🇲🇽 | 21:00

Alles by Weiveld Village kom saam in een unieke ervaring. ’n Plek waar die tempo sagter raak en die oomblikke langer hou...
08/06/2026

Alles by Weiveld Village kom saam in een unieke ervaring.

’n Plek waar die tempo sagter raak en die oomblikke langer hou.

’n Atmosfeer wat jou nooi om te bly, te kuier en net die oomblik te geniet.🥂

Sien jou die naweek by Weiveld Village 🤩Hier is waar jou naweek begin en jy jou week agterlos. Die beste plek om by te w...
05/06/2026

Sien jou die naweek by Weiveld Village 🤩

Hier is waar jou naweek begin en jy jou week agterlos.

Die beste plek om by te wees 🤍

03/06/2026

Weiveld Sportsbar by Weiveld Village wag vir jou die naweek 🏆

Goeie gees, koue drankies en die beste atmosfeer om die sport te kyk die naweek🍻

Jou gunstelling koffie hier by Weiveld Village ☕ se goeie koffie, lekker kos en daai ontspanne atmosfeer wat almal laat ...
01/06/2026

Jou gunstelling koffie hier by Weiveld Village ☕

se goeie koffie, lekker kos en daai ontspanne atmosfeer wat almal laat terugkom vir meer 🤎

Kom kyk al die sport aksie by Weiveld Sports Bar!Groot sport, koue drankies en ’n lekker kuier wag. 🍻
29/05/2026

Kom kyk al die sport aksie by Weiveld Sports Bar!

Groot sport, koue drankies en ’n lekker kuier wag. 🍻

Hierdie naweek roep Gerry & Co! 🥂🍲Van heerlike disse tot die perfekte atmosfeer vir ’n lang kuier, dis die ideale plek v...
28/05/2026

Hierdie naweek roep Gerry & Co! 🥂🍲

Van heerlike disse tot die perfekte atmosfeer vir ’n lang kuier, dis die ideale plek vir jou naweekplanne hier by Weiveld Village.

Besprekings word aanbeveel, 082 457 8179!

’n Throwback na ons heerlike Weiveld Village Piekniek  saam met .steyn_ 🎶Wie sal jy graag by ons volgende show wil sien?...
25/05/2026

’n Throwback na ons heerlike Weiveld Village Piekniek saam met .steyn_ 🎶

Wie sal jy graag by ons volgende show wil sien?

22/05/2026

Geen ander plek soos Gerry & Co hier by Weiveld Village! 🍷🍲

Bespreek nou vir die naweek, 082 457 8179 !

Address

1 Boschkop Road, Zwavelpoort
Pretoria
0040

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weiveld Village posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Weiveld Village:

Share

Category