Uprise Restaurant Montana

Uprise Restaurant Montana UPR!SE Sports Bar & Restaurant,
The ultimate hotspot where the young & restless come alive, full of music-fueled, unapologetically fun.
(2)

Respect everyone, No fighting, No weapons, No flip-flops, No helmets/biker jackets or club shirts, No harassment, ๐Ÿ”ž

21/07/2026

๐Ÿ” Tag the friend who owes you lunch.

Because these Pulled Pork Sliders are too good to eat alone. Smoky BBQ pork, fresh slaw and soft buns, so whoโ€™s sliding through for lunch today?

'n Week sonder Uprise is soos 'n partytjie sonder musiek. ๐ŸŽถ๐Ÿ“… Woensdag 22 Julie๐ŸŽ“ Student Night met ons House DJ๐ŸฅƒR60 Brand...
20/07/2026

'n Week sonder Uprise is soos 'n partytjie sonder musiek. ๐ŸŽถ

๐Ÿ“… Woensdag 22 Julie
๐ŸŽ“ Student Night met ons House DJ
๐ŸฅƒR60 Brandy Special!
๐Ÿ•• Vanaf 18:00

๐Ÿ“… Donderdag 23 Julie
๐ŸŽง Battle of the DJs - Semi Finaal
Die wenner sal deur die gehoor gekies word, so maak seker dat jy al jou familie en vriende saambring om vir jou te stem!

๐Ÿ“… Vrydag 24 Julie
๐Ÿ–ค BLACKLIST PARTY โ€“ As jy weet, weet jy.

๐Ÿ“… Saterdag
๐Ÿ’š๐Ÿ’›โค๏ธ Single โ€ข Taken โ€ข Complicated
Kry jou status-sticker by die deur en ontmoet nuwe mense in โ€™n veilige, lekker atmosfeer!

๐Ÿ‰ Currie Cup aksie!
Kyk al die kragmetings LIVE by UPR!SE, met 6 x Springbokkies vir net R100 tydens elke rugbywedstryd! ๐Ÿป

๐ŸŽ๏ธ F1 Hungarian Grand Prix ook LIVE op die groot skerms!

๐Ÿ“ UPR!SE Montana โ€“ Montana Boulevard Lifestyle Centre

Tag jou kuiergroep!๐Ÿ‘‡

๐Ÿ”ž Geen alkohol aan persone onder die ouderdom van 18 jaar nie.
Drink verantwoordelik.

20/07/2026

๐Ÿ” Maak jou Maandag sommer lekker by Uprise! ๐Ÿป

Hoekom wag vir die naweek? Kom geniet โ€™n heerlike middagete by Uprise en ons bederf jou!

โฐ Vandag tussen 12:00 en 14:00
๐Ÿฝ๏ธ Bestel enige maaltyd en ontvang โ€™n GRATIS Castle Lite Dumpie of Flying Fish saam met jou ete!*

Lekker kos, yskoue drankies en die beste atmosfeer in Montana โ€“ die perfekte manier om jou week af te skop.

๐Ÿ“ Uprise Montana

Terwyl voorraad hou. Geen alkohol aan persone onder 18 jaar verkoop nie. Drink verantwoordelik.

๐Ÿ”๐Ÿบ LUNCH IS SORTED! ๐Ÿบ๐Ÿ”Maak jou middagete iets om na uit te sien! ๐Ÿคฉ๐Ÿ“ Maandag tot Vrydag | 12:00 โ€“ 14:00Bestel enige maalt...
20/07/2026

๐Ÿ”๐Ÿบ LUNCH IS SORTED! ๐Ÿบ๐Ÿ”

Maak jou middagete iets om na uit te sien! ๐Ÿคฉ

๐Ÿ“ Maandag tot Vrydag | 12:00 โ€“ 14:00

Bestel enige maaltyd en kry โ€™n Castle Lite of Flying Fish daarby! ๐Ÿป

Of jy nou op jou middagete is, saam met kollegas kuier of net lus is vir goeie kos โ€“ Uprise Montana is die plek om te wees.

๐Ÿ”ฅ Real. Good. Food.
๐ŸŒ… Ontspan met โ€™n lekker ete, โ€™n koue drankie en die beste atmosfeer in Montana.

๐Ÿ“ Montana Boulevard Lifestyle Centre

Tag jou lunch buddy en sien julle vandag by Uprise! ๐Ÿ‘‡



๐Ÿ”ž Geen alkohol sal aan persone onder 18 jaar verkoop word nie.

19/07/2026

๐ŸŽ๏ธ๐Ÿ F1 is VANDAG LIVE by UPR!SE! ๐Ÿ๐ŸŽ๏ธ

Die ligte gaan aan, die skerms is reg en die adrenalien wag! Kom kyk die Belgiese Grand Prix saam met ons en beleef elke draai, elke inhaalaksie en elke rondte op groot skerms. (Formula 1ยฎ - The Official F1ยฎ Website)

๐Ÿ” Heerlike kos
๐Ÿป Yskoue drankies
๐Ÿ Groot skerms
๐Ÿ”ฅ Beste vibe in Montana

Moenie die aksie alleen kyk nie โ€“ bring jou vriende en geniet โ€™n Sondag vol spoed, lekker kos en goeie geselskap.

๐Ÿ“ UPR!SE Montana

19/07/2026

Good food. Good company. Great Sunday vibes. Kom maak 'n draai by by Upr!se vir lunch en laat ons jou bederf! ๐Ÿฝ๏ธ๐Ÿป
๐Ÿ“Montana Boulevard
๐Ÿ”ž Alcohol not for sale to anyone under 18

๐ŸThe fastest route to a good time? Uprise.๐ŸŽ
19/07/2026

๐ŸThe fastest route to a good time? Uprise.๐ŸŽ

๐Ÿ”ฅCurriebeker LIVE by Uprise!๐Ÿ‰*SPECIAL* X6 SPRINGBOKKIES FOR R100 every rugby match๐Ÿป
19/07/2026

๐Ÿ”ฅCurriebeker LIVE by Uprise!๐Ÿ‰
*SPECIAL* X6 SPRINGBOKKIES FOR R100 every rugby match๐Ÿป

18/07/2026

๐Ÿšจ Public Service Announcement ๐Ÿšจ
Moenie vanaand by die huis sit en FOMO kry nie.
Gryp jou mense, charge jou foon en kom join die jol by Uprise. ๐ŸŽถ๐Ÿป
Good vibes. Great music. Zero stress.
See julle op die dansvloer! ๐Ÿ”ฅ

18/07/2026

The secret ingredient? Our legendary dunk sauces. ๐Ÿ˜‰

Address

Silvergrass Road, Magalieskruin
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 23:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 01:00
Saturday 10:00 - 01:00
Sunday 10:00 - 17:00

Telephone

+27660710134

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uprise Restaurant Montana posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category