The Hamlet Country Lodge

The Hamlet Country Lodge The Hamlet Country Lodge is truly an all-in-one luxurious experience. We provide accommodation, Bar facilities, Pub dinners, restaurant lunches and more

Lus vir iets lekker? Van vars slaaie en heerlike toasties tot pizzas, sappige burgers en smaaklike hoofgeregte – daar is...
08/07/2026

Lus vir iets lekker? Van vars slaaie en heerlike toasties tot pizzas, sappige burgers en smaaklike hoofgeregte – daar is iets vir almal op ons spyskaart.

Save gerus hierdie post, sodat jy ons spyskaart altyd byderhand het wanneer jy besluit waar om jou volgende ete te geniet.

Ons sien uit daarna om jou by The Hamlet Country Lodge te verwelkom.
Bestellings welkom vir Take-Aways: 071 648 9439

Dis die laaste Vrydag van Junie – kom vier dit saam met ons! Sluit die maand af met een van ons gewilde Vrydag Spesiale:...
26/06/2026

Dis die laaste Vrydag van Junie – kom vier dit saam met ons!

Sluit die maand af met een van ons gewilde Vrydag Spesiale:

πŸ” 2 Saucy Burgers
🍟 Bedien met skyfies en uieringe
πŸ’° Slegs R250

Kies jou gunsteling sous:
πŸ§€ Cheese | 🌢️ Pepper | πŸ„ Mushroom

En onthou – ons het heerlike Daaglikse Specials van Maandag tot Saterdag. Daar is elke dag iets om na uit te sien!

The Hamlet Country Lodge
Bespreek jou tafel vandag en kom geniet goeie kos, goeie geselskap en 'n ontspanne atmosfeer.

Vandag vier ons die moed, energie en potensiaal van ons land se jeug. Ons eer die jong mense wat in die verlede vir 'n b...
16/06/2026

Vandag vier ons die moed, energie en potensiaal van ons land se jeug. Ons eer die jong mense wat in die verlede vir 'n beter toekoms opgestaan het en die nuwe geslag wat elke dag help om Suid-Afrika te vorm.

Mag ons kinders groot droom, hard werk en nooit ophou glo dat hulle 'n verskil kan maak nie.

Van almal by The Hamlet Country Lodge, wens ons jou en jou familie 'n betekenisvolle en geseΓ«nde Jeugdag toe.

Vrydagaand Vermaak by The Hamlet Country Lodge!Maak gereed vir ’n heerlike aand van goeie musiek, lekker kuier en fantas...
16/06/2026

Vrydagaand Vermaak by The Hamlet Country Lodge!

Maak gereed vir ’n heerlike aand van goeie musiek, lekker kuier en fantastiese spesiale aanbiedinge!

🎸 Pieter de Jager LIVE
Vrydag, 19 Junie om 18:00
The Hamlet Country Lodge
GRATIS Toegang

Geniet:
- Heerlike Bar & Restaurant Spesiale Aanbiedinge
- Gesellige atmosfeer
- Pryse om te wen (geborg deur Heineken)

Bring jou familie en vriende saam vir ’n onvergeetlike aand vol musiek, lag en lekker herinneringe.

Bespreek jou tafel vroegtydig om teleurstelling te voorkom!

Vier Vadersdag by The Hamlet Country Lodge! Bederf vir Pa hierdie Vadersdag met 'n heerlike, huisgemaakte maaltyd in die...
15/06/2026

Vier Vadersdag by The Hamlet Country Lodge!

Bederf vir Pa hierdie Vadersdag met 'n heerlike, huisgemaakte maaltyd in die rustige atmosfeer van The Hamlet Country Lodge.

Hoofgereg
Kies tussen: Wildspastei (Venison Pie)
OF
Lamstjop met sous (Lamb Chop & Gravy)

Bedien met:
- Broccoli & blomkool met witsous en kaas
- Soet pampoen
- Aartappelwiggies
- Geurige soutige rys

Nagereg
- Warm oondgebakte appeltert bedien met romerige vla.

Slegs R250 per persoon
Besprekings is noodsaaklik: 071 648 9439

Maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal en geniet kwaliteit tyd saam met die belangrikste man in jou lewe.

Groot Rugby. Groot Skerm. Groot Gees. Die wedstryde is nou nΓ³g beter by The Hamlet Country Lodge! Ons het ’n splinternuw...
09/06/2026

Groot Rugby. Groot Skerm. Groot Gees.

Die wedstryde is nou nΓ³g beter by The Hamlet Country Lodge! Ons het ’n splinternuwe flatscreen TV in die bar geΓ―nstalleer sodat jy elke drie, tackle en triomf kan geniet.

Kom kuier saam met vriende, geniet ’n yskoue drankie en beleef al die rugby-aksie op die groot skerm in die gesellige atmosfeer waarvoor Hamlet bekend is.

πŸ“ The Hamlet Country Lodge
🍺 Koue drankies
πŸ‰ Regstreekse rugby
πŸ“Ί Nuwe flatscreen TV

Moenie die volgende wedstryd mis nie – sien jou by die bar!

VRYDAG & SATERDAG SE SPECIALS IS HIER! Die naweek begin behoorlik by The Hamlet Country Lodge Vrydag Special- Twee Saucy...
29/05/2026

VRYDAG & SATERDAG SE SPECIALS IS HIER!

Die naweek begin behoorlik by The Hamlet Country Lodge

Vrydag Special
- Twee Saucy Burgers, bedien met Chips & Onion Rings
πŸ’₯ Slegs R250
Sous Keuses: Cheese | Pepper | Mushroom

Saterdag Special
- Koop Twee Large Pizzas
πŸ’₯ Slegs R250

Kies uit:
- Hawaiian
- Regina
- De Lange
- Bermuda
- Mexican
- Chicken Mayo
- Vegetarian
- 3 Cheeses

Perfek vir ’n lekker naweek-kuier saam met familie en vriende

Takeaways welkom!
Bestel nou: 071 648 9439

WOENSDAG & DONDERDAG SE SPECIALS IS HIER! πŸ”₯Maak reg vir twee dae van ongelooflike lekker eet by The Hamlet Country Lodge...
27/05/2026

WOENSDAG & DONDERDAG SE SPECIALS IS HIER! πŸ”₯

Maak reg vir twee dae van ongelooflike lekker eet by The Hamlet Country Lodge

Woensdag Special
- 300g Sirloin of Rump, bedien met Chips & Onion Rings
πŸ’₯ Slegs R155

Donderdag Special
- 500g Spare Ribs, bedien met Chips & Onion Rings
πŸ’₯ Slegs R190

Perfek vir ’n middagete, aandete of sommer ’n lekker kuier saam met vriende en familie

Takeaways welkom!
Bestel nou: 071 648 9439

By The Hamlet Country Lodge glo ons dat die lewe nie net gaan oor besig wees nie β€” maar oor die oomblikke wat jy onthou ...
25/05/2026

By The Hamlet Country Lodge glo ons dat die lewe nie net gaan oor besig wees nie β€” maar oor die oomblikke wat jy onthou πŸ’›

’n Warm koppie koffie, ’n bord lekker kos, ’n lag saam met vriende, of net ’n rustige uitsig na ’n lang dag.

Kom haal asem, kom kuier, kom maak herinneringe saam met ons .

πŸ“ The Hamlet Country Lodge
Waar goeie mense altyd welkom is.

MOENIE VANDAG EN MORE SE SPECIALS MIS NIE! πŸ”₯Maak jou week sommer lekker vroeg by The Hamlet Country Lodge Vandag se Mond...
25/05/2026

MOENIE VANDAG EN MORE SE SPECIALS MIS NIE! πŸ”₯

Maak jou week sommer lekker vroeg by The Hamlet Country Lodge

Vandag se Monday Special
-Twee Crumbed Pork Chops, bedien met Chips & Onion Rings
πŸ’₯ Slegs R145

MΓ΄re se Tuesday Special
- Chicken Schnitzel, bedien met Chips & Onion Rings
πŸ‘‰ Half Porsie – R120
πŸ‘‰ Vol Porsie – R145
Sous Keuses: Cheese | Pepper | Mushroom

Bring die familie, bring die vriende β€” ons sorg vir die lekker kos en goeie atmosfeer

Address

Voortrekker Street 10
Prince Alfred Hamlet
6837

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Hamlet Country Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category