Anchor Restaurant

Anchor Restaurant Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Anchor Restaurant, Burger Restaurant, 1850 Central Road, Pringle Cove Centre, Pringle Bay.

10/10/2014

Ja, daar was 'n tyd om te kom en 'n tyd om te gaan. Baie dankie vir almal wat ons ondersteun het. Bly asb Anchor se familie, hulle het 'n pragtige web-site, en weet hoe om dit te gebruik. Dit het nou tyd geword vir verandering.

Ek wil graag vir almal wat direk of indirek betrokke was by die restaurant, baie dankie se vir alle hulp. Sonder julle kon ons nie 'n sukses van die plek gemaak het nie. Al my ou staatmakers,Kotie,Jessie,Sandra, - I looovvveee you. Vir my man en kinders. Dankie dat julle ALTYD plek vir my gemaak het.Altyd daar was vir my. Ek hoop ek kan nou opmaak vir die tye wat ek nooit daar was vir julle nie. Lief julle so baie. As ek iemand vergeet het, sorry, maar soos gewoontlik, is ek haastig, is oppad Rooi Kruis hospitaal toe.
Nogmaal dankie julle. Baie liefde. Bye-bye

Moedersdag ete 2014Voorgereg - Viskoekie met spring onion.Hoofgereg - Vark rolnek,hoederpastei.rys met parsley,soet wort...
13/05/2014

Moedersdag ete 2014
Voorgereg - Viskoekie met spring onion.

Hoofgereg - Vark rolnek,hoederpastei.rys met parsley,soet wortels,groenboontjie-bredie met n ou skaapstertjie en gebakte aartapel.

Nagereg - marshmellow poeding in n glas.

Ina Kruger se 70ste bday bash...wat n onvergeetlike aand...
11/05/2014

Ina Kruger se 70ste bday bash...wat n onvergeetlike aand...

bietjije party'kie gehou met die jonger generasie.
29/03/2014

bietjije party'kie gehou met die jonger generasie.

20/03/2014
Pensioners breakfast R30 between 09:00 and 11:00am
06/03/2014

Pensioners breakfast R30 between 09:00 and 11:00am

The Anchor Family supporting Bandana Day!
12/10/2013

The Anchor Family supporting Bandana Day!

Preparations well underway!
06/09/2013

Preparations well underway!

06/06/2013

Wil net dankie se vir almal wat ons Breyani-aand suksesvol gemaak het. Hoop ons sien julle weer op die 3de Julie 2013 vir die volgende ete van R50. Weet nog nie wat nie. Ek sal weer nader aan die tyd dit op fb sit. Lekker dag vir almal.

07/03/2013
15/02/2013
10/02/2013

Baie dankie aan Riaan, Chris, Dillan, Deon en almal wat 'n heerlike atmosfeer geskep het by die Sondag middag ete. Dis die eerste van nog baie. Dankie julle.

Address

1850 Central Road, Pringle Cove Centre
Pringle Bay
7196

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 21:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

+27282738981

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anchor Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share