Lizzos Coffeebar

Lizzos Coffeebar We are an old fashioned coffee shop that strive to provide excellent service and great tasting food using old traditional recipes.

Come try our home made cakes and pies, freshly prepared daily We also serve hamburgers, toasted sandwiches, breakfasts and more. We deliver to surrounding areas for free.

25/03/2015

Lizzo's is nou toe. Ons het besluit om nie voort te gaan in daardie kompleks nie. Dis te stil.

26/01/2015

Bespreek nou jou spesiale valentines dag ete of koek by ons. Ete sal gekookte ete wees met gratis sjampanje en koeke sal hartjies wees in sjokolade of wortel of vanilla met enige kleur fondant op soos verlede jaar. R100.00 per koek en Valentines dag ete teen R350.00 per paartjie.

Hier is 'n picture van hulle
30/08/2014

Hier is 'n picture van hulle

30/08/2014

Onthou die Rodeo girls hier by ons more. Ons gaan 'n kompetisie hou vir die "best dressed cowboy/cowgirl!!" Vet pret!! Moenie mis nie, ingang is gratis en specials op al die draughts.

13/08/2014

Ons gaan lekker dans en vrolik wees die 31ste Augustus met die Rodeo Girls hier! Kom kyk gerus hoe swaai hulle die lyfies!!

04/08/2014

Dusty Dixon!!!! Jy het AL my verwagtinge oortref!! Baie dankie dat jy gister hier by ons kom optree het, dis was ongelooflik lekker!! Jy moet beslis weer terugkom!

31/07/2014

Hello almal! Onthou ons het vir Dusty Dixon hier by ons Sondag!! Kom geniet die lekker kuier!

21/07/2014

Wat 'n lekker dag weer gister!! Dankie vir al die ondersteuning almal!

30/06/2014

Gister se kuier saam met Clive Bruce was absoluut fantasties!!!! Thanks very much Clive - You are the greatest! Dankie aan almal wat dit bygewoon het. Ons maak weer so die 3de Augustus met Dusty Dixon!!

24/06/2014

Ons gaan lekker saam kuier Sondag met Clive Bruce en Tinus T'Laino!~ Gratis ingang. Kom geniet die dag saam met ons!

24/06/2014

Onthou Woensdae se specials hier by ons. Dubbel brandewyn met coke vir slegs R20.00. Koop 2 kaasburgers vir R68.00 en kry een gratis!

Address

Roodepoort

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 15:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

0872317536

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lizzos Coffeebar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lizzos Coffeebar:

Share

Category