Very Lekker Catering

Directions Contact the business

Very Lekker Catering Delicious South African cuisine with a twist. We offer quality and professional catering in and around Rustenburg.

Our food is unique, flavorful and will leave guests wanting more!

Aurora Wedding and Function Venue is so besig. En hul sjef is so besig, dat ek nie kans kry om foto's op te laai nie.Gro...
15/11/2026

Aurora Wedding and Function Venue is so besig. En hul sjef is so besig, dat ek nie kans kry om foto's op te laai nie.
Groot troues. 80 - 120 pax. Jaareindfunksies.
Almal oestafel, skaapspitbraai met baie bygeregte en nageregte. Ons hou daarvan om genoeg kos te voorsien en baie lekker. Very Lekker Catering maak van elke dis ʼn wenner. Dis harde, lang ure, min slaap, maar so die moeite werd wanneer positiewe kommentaar inrol:
Heyyy! 🤍 Ek wil net baie, baie dankie sê vir die heerlike kos! Dit was regtig absoluut lekker en almal het dit so geniet. Baie dankie vir al julle moeite en harde werk. Ons waardeer dit opreg! ❤️

GELOFTEFEES 16 Des 2026☆As jy enige Voortrekker gedenk artikels uit ons geskiedenis het om uit te stal, van replika osse...
03/11/2026

GELOFTEFEES 16 Des 2026☆
As jy enige Voortrekker gedenk artikels uit ons geskiedenis het om uit te stal, van replika ossewaens, kanon, voorlaaiers, buskruit, klere, ens, sal ek baie bly wees as jy kan saambring! Kontak Corlia 072 718 9329 en bespreek as jy wil saam eet♡

In die verlede was groot troues 300 gaste. Vandag is ʼn groot troue 100. En dis vir hierdie groot troue wat Very Lekker C...
31/10/2026

In die verlede was groot troues 300 gaste. Vandag is ʼn groot troue 100. En dis vir hierdie groot troue wat Very Lekker Catering by Aurora Wedding and Function Venue die heerlike oestafel voorgesit het. Alles is opgeëet...eks so dankbaar-bly! Netnou skaapspitbraai, hoenderpasteie, papterte, skaaplewerkoeke in netvet, pampoenkoekies, Roomspinasie met ʼn twist, lekkerste slaai, poeding en roomys.

Skaapspitte se lewers in netvet gaan nou oond toe...saterdag troue by Aurora Wedding and Function Venue. Mooi man Very L...
29/10/2026

Skaapspitte se lewers in netvet gaan nou oond toe...saterdag troue by Aurora Wedding and Function Venue. Mooi man Very Lekker Catering !!!
Kontak Alida 084 705 6949

Hoenderpasteie...werk-werk-werk, sodat gaste by Aurora Wedding and Function Venue lekker kan eet! Kontak Alida 084 705 6...
29/10/2026

Hoenderpasteie...werk-werk-werk, sodat gaste by Aurora Wedding and Function Venue lekker kan eet! Kontak Alida 084 705 6949

Lekkerste brode gaan nou na die twee stowe se oonde. Njammies!!! Kontak Alida 084 705 6949 vir besprekings by Aurora Wed...
27/10/2026

Lekkerste brode gaan nou na die twee stowe se oonde. Njammies!!!
Kontak Alida 084 705 6949 vir besprekings by Aurora Wedding and Function Venue

Aurora has the most beautiful sunsets!We do from Weddings to Year End Functions Alida 084 705 6949
26/10/2026

Aurora has the most beautiful sunsets!
We do from Weddings to Year End Functions
Alida 084 705 6949

Very Lekker Catering werk nou by Aurora Wedding and Function Venue. Bespreek nou vir 2027 om teleurstelling te voorkom! ...
23/10/2026

Very Lekker Catering werk nou by Aurora Wedding and Function Venue. Bespreek nou vir 2027 om teleurstelling te voorkom! Hierdie week was skaapspitbraaie en boksies plattereetgoed. Kontak Alida 084 705 6949

Onze Rust Landgoed Bloemfontein...My kleinkinders het getrou...Carli en André!♡ Vir ʼn week het ons aan hulle bruilof gew...
20/10/2026

Onze Rust Landgoed Bloemfontein...My kleinkinders het getrou...Carli en André!♡ Vir ʼn week het ons aan hulle bruilof gewerk en al ons beplanning tot die volmaakte ontwikkel...honderde rose op die tafels. En hul seremonie was in die eeu oue roostuin. Troukar ʼn Duitse Kübelwagen en ipv ʼn kers aansteek vir eenwording, het hulle saam ʼn tipe Grietjie kanon vanuit die boereoorlog aangesteek en gevuur! Die Vrydagaand het ons gebraai en gekuier by die eerste en tweede wêreldoorlogmuseum en deur ʼn groot teleskoop na al die pragtige konstellasies in die hemelruim gekyk. Die hele Saterdag is bruilof gevier.
Very Lekker Catering het hierdie bruilof se atmosfeer geweldig geniet! En... toe vang ek die ruiker!!!

COACHELLA PARTIES & YEAR-END FUNCTIONS AT Aurora Wedding and Function Venue ! 🎉🌸Get ready for an unforgettable celebrati...
14/10/2026

COACHELLA PARTIES & YEAR-END FUNCTIONS AT Aurora Wedding and Function Venue ! 🎉🌸
Get ready for an unforgettable celebration! 🥳💃🕺
🌟 Aurora Wedding & Function Venue is the perfect place to celebrate a with colleagues, friends and family!
📍 Situated only 15 km from Rustenburg, on the first Koster turn-off!
✨ ALL-INCLUSIVE DEAL! ✨
🍽️ Different delicious menu options to choose from!
🎶 Great music, amazing atmosphere and unforgettable memories!
🍹 Cash bar only.
🌸 Bring the Coachella vibes and let us take care of the rest!
📞 BOOK NOW! Alida – 084 705 6949
🔥 DON'T MISS OUT ON THIS AMAZING DEAL! 🔥

Address

Rustenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Very Lekker Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Very Lekker Catering:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants