Die Mossie

Call Directions Contact the business

Die Mossie 'n Nes van rus, genade en goeie koffie.
Waar mooi oomblikke, warm harte en goeie geselskap bymekaar kom. @ Geelhout Gardens

(1)

04/11/2026
🗳️🇿🇦 VOTING DAY BY DIE MOSSIE! 🇿🇦🗳️Op 4 November gaan stem… en kom daarna kuier vir ’n lekker Mossie-ontbyt! ☕🍳🍳 2 eiers...
02/11/2026

🗳️🇿🇦 VOTING DAY BY DIE MOSSIE! 🇿🇦🗳️

Op 4 November gaan stem… en kom daarna kuier vir ’n lekker Mossie-ontbyt! ☕🍳
🍳 2 eiers
🥓 2 bacon
🌭 Cheese griller
🍞 Toast
🥔 Hashbrown
Alles vir slegs R90! ❤️

📍 Die Mossie
⏰ Ons is oop van 08:00 – 15:00

En ja… ons wil daardie ink-duim sien! 👍🏼😄
Slegs beskikbaar nadat jy gestem het en jou duim wys.

Kom maak ’n draai, geniet ’n lekker ontbyt en vier die feit dat jou stem getel het. 🇿🇦

☕ Stem. Kuier. Eet lekker.
Ons sien jou by Die Mossie! 🐦❤️
Sommer vroeg uit die vere☺️

13/10/2026

💙💨 Gotta go fast… na ’n SONIC PARTYTJIE by Die Mossie! 💨💙
Wat ’n super-soniese dag was dit! 🦔💙🎉
Ons het dit baie geniet om hierdie spesiale partytjie te help vier — vol pret, kleur, lekker eetgoed en natuurlik ’n hele klomp Sonic-vibes! 🍕🧁🎈

By Die Mossie is ons mal daaroor om spesiale verjaarsdae en partytjies ekstra spesiaal te maak. 🕊️✨

🎉 Beplan jy jou eie partytjie?
Vra ons meer oor partytjies by Die Mossie en kom maak jou volgende viering ’n Mossie-kuier! 💙

Send a message to learn more

🍹☀️ NUWE MOSSIE MIXES! 🕊️✨Net betyds vir die somer vibes, ons het ’n heerlike nuwe toevoeging tot ons drankies-spyskaart...
25/09/2026

🍹☀️ NUWE MOSSIE MIXES! 🕊️✨

Net betyds vir die somer vibes, ons het ’n heerlike nuwe toevoeging tot ons drankies-spyskaart! 🌸🍹
Vars, verfrissend en perfek om op ’n warm dag rustig terug te sit, af te skakel en net die oomblik te geniet. 😌☀️

Kom maak nes by Die Mossie en probeer een van ons nuwe Mossie Mixes! 🕊️💕

Summer is calling… and so is your Mossie Mix! 🍹🌿

🍔 DINSDAG = BRISKET DAG BY DIE MOSSIE! 🍔Laasweek het ons die waters getoets met ons Brisket Burger… en julle het hom beh...
21/09/2026

🍔 DINSDAG = BRISKET DAG BY DIE MOSSIE! 🍔

Laasweek het ons die waters getoets met ons Brisket Burger… en julle het hom behoorlik opgesmul! 😍🔥

So, van nou af is Dinsdag Brisket Dag by Die Mossie! 🐦💚

Kom sit, ontspan en geniet ’n heerlike Brisket Burger met skyfies — met ons lekker koolslaai, gepekelde rooi ui of Sweet Jalapeño en sappige, gesnyde brisket. 🤤🍔

📅 Slegs beskikbaar op Dinsdae
⏰ Of tot voorraad hou!
🚗 R20 aflewering binne Rustenburg

Kom maak ’n nes by ons en maak jou Dinsdag ’n bietjie lekkerder! ❤️

📞 Kati: 082 041 9214

19/09/2026

So dankbaar vir al die pragtige vroue wat vanoggend kom nes maak het by Die Mossie. 🐦💕

Mag ons altyd onthou om mekaar se laste te help dra, mekaar op te bou en vir mekaar ’n veilige plek te wees.

En bo alles… mag ons altyd ons rusplek by ons Vader vind. 🤍

Vir ons was dit ’n groot voorreg om julle vanoggend tuis te laat voel, te bederf en saam met julle hierdie mooi Damesoggend te beleef.

Dankie dat julle Die Mossie gekies het as julle nes vir die oggend. 🌿☕️

As die nes vol is, is my hart vol. ❤️

13/09/2026

🏉🇿🇦 SPRINGBOK-TEMA PARTYTJIE BY DIE MOSSIE! 🇿🇦🏉

Na ’n lekker wen gisteraand/vanoggend is dit vir ons ’n GROOT voorreg om hierdie klein partytjielyfies te bederf! 💚💛

’n Springbok-tema, pizza- en roomysbekkies en natuurlik baie pret! 🍕🍦🏉🥳

Ons is mal daaroor om spesiale dae nóg meer spesiaal te maak — en by Die Mossie is daar plek vir partytjies van groot tot klein! 🕊️✨

🎉 Beplan jy ’n partytjie? Vra my meer oor partytjies by Die Mossie en kom maak jou volgende viering ’n Mossie-kuier! 💚💛

🕊️💛 ’n Lekker daggie uit by Die Mossie! 🌿Bring die kinders en kom geniet ’n heerlike dag in die buitelug! 🐰🐓🐐Terwyl die ...
10/09/2026

🕊️💛 ’n Lekker daggie uit by Die Mossie! 🌿

Bring die kinders en kom geniet ’n heerlike dag in die buitelug! 🐰🐓🐐

Terwyl die klein mossies speel, rondhardloop en die diere geniet, kan Mamma en Pappa rustig ’n lekker koffie drink en ietsie eet. ☕🥞

Want ’n dag uit is mos altyd lekkerder wanneer die hele gesin dit saam geniet! 🥰
Kom kuier, kom speel, kom eet… kom maak ’n nes by Die Mossie! 🕊️✨

06/09/2026

Address

63 Manuka Avenue
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

+27820419214

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Mossie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Mossie:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants